Page 1 of 1

Pimp jou braai

Posted: Wed Sep 18, 2019 3:37 pm
by Carl
Soos almal al reeds weet om jou bakkie te pimp is baie belangrik as jy sukses in die jagveld & dansveld wil behaal. En net soos S/S lope belangrik is, is 'n goeie vlekvrye staal braai die wiel vir Sannie. Ek het 'n man raakgeloop hier wat werklik top gehalte werk lewer teen ongekende stiptelik aflewerings tye. Dis lekker om met so persoon besigheid te doen.

Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis ;D

Re: Pimp jou braai

Posted: Wed Sep 18, 2019 4:16 pm
by ruaanb
Hoe laat eet ons?

Re: Pimp jou braai

Posted: Thu Sep 19, 2019 1:38 pm
by AOosie
Kan ons oorkom vir Braaidag? Lyk of jy sommer vir ons almal op daai masjien sal kan braai!!! :)
Dis baie netjies

Re: Pimp jou braai

Posted: Thu Sep 19, 2019 2:10 pm
by Ratel
Dis nou vir jou fyn brag. ;D ;D

Re: Pimp jou braai

Posted: Fri Sep 20, 2019 2:45 pm
by Wouter Roets
Ratel wrote:Dis nou vir jou fyn brag. ;D ;D
Daai is nou nie 111 1 111 praat nie! ;D

Re: Pimp jou braai

Posted: Fri Sep 20, 2019 3:35 pm
by tau
Carl wrote:Soos almal al reeds weet om jou bakkie te pimp is baie belangrik as jy sukses in die jagveld & dansveld wil behaal. En net soos S/S lope belangrik is, is 'n goeie vlekvrye staal braai die wiel vir Sannie. Ek het 'n man raakgeloop hier wat werklik top gehalte werk lewer teen ongekende stiptelik aflewerings tye. Dis lekker om met so persoon besigheid te doen.

Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis ;D
Ek voel snaakse emotional. Dit is verseker 'n tipe kuns.

p.S: braai jy net vir jou en gesin met daardie bietjie vleis?

Re: Pimp jou braai

Posted: Fri Sep 20, 2019 8:37 pm
by Dewitt
Carl wrote:Soos almal al reeds weet om jou bakkie te pimp is baie belangrik as jy sukses in die jagveld & dansveld wil behaal. En net soos S/S lope belangrik is, is 'n goeie vlekvrye staal braai die wiel vir Sannie. Ek het 'n man raakgeloop hier wat werklik top gehalte werk lewer teen ongekende stiptelik aflewerings tye. Dis lekker om met so persoon besigheid te doen.

Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis ;D

Daai is nou netjies!! :o

Re: Pimp jou braai

Posted: Sat Sep 21, 2019 6:57 am
by Morkel
Carl wrote:Soos almal al reeds weet om jou bakkie te pimp is baie belangrik as jy sukses in die jagveld & dansveld wil behaal. En net soos S/S lope belangrik is, is 'n goeie vlekvrye staal braai die wiel vir Sannie. Ek het 'n man raakgeloop hier wat werklik top gehalte werk lewer teen ongekende stiptelik aflewerings tye. Dis lekker om met so persoon besigheid te doen.

Die rooster verstel met 'n pulley stelsel wat op 'n skroefdraad loop. Die foto is daar 14kg bees lendes wat hulle beste gee - ek was lus vir vleis ;D
Daar is groot fout op die photo.
Daai mes hoort nie in die hand nie, n druiwe sappie of hops meer vanpas, voel die vleis met jou finger

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pimp jou braai

Posted: Fri Sep 27, 2019 12:56 pm
by Carl
Wouter Roets wrote:
Ratel wrote:Dis nou vir jou fyn brag. ;D ;D
Daai is nou nie 111 1 111 praat nie! ;D
Jammer ek was so rukkie by die forel viswaters! Die sein is swak gewees :angel: Ons het dus Braaidag amper moes binne braai want 'n koue front is oor die Oos Transvaal.

Dankie ja ek wou so bietjie spog en deel.
1. ek het gebraai vir Diemersdal se wynproe by ons. My vrou het so huis restaurant en ek is haar gunsteling werknemer.
2. ek vat eers ietsie as die werk klaar is. Daar was egter al rooi wyn betrokke (Diemersdal Pinotage), maar op die stadium was daar baie water nodig.
3.111 1 111 Wout toe ek op skool was, was daar net 26 letters in die Alfabet nie > 111 nie ;D ;D

Manne lekker naweek!