Page 1 of 1

Die idee van die afdeling

Posted: Wed Sep 18, 2019 1:38 pm
by Jurgen Visser
Ek sien op Gunsite is die punt ernstig opgebring deur die manne , daar is baie manne daar wat die item vat en dan nooit iets in ruil terug plaas nie , ek dink ook die Mods moet weer 'n slag hier verduidelik hoe die ding werk net vir die manne wat dalk nie ingelig is oor wat moet gebeur nie