Page 1 of 1
howa, savage, reminton
Posted: Sun Nov 20, 2011 11:18 am
by cassie_calvinia
ek koop nuwe kettie. 25.06(op die stadium). die howa is 6000? hoekom? kry jy waarvoor jy betaal? die savage 2506 rem 10000, het bietjie terug gelees, lyk nie te te sleg. of.......halk sommer 'n howa 22-250 en 'n howa 300 win mag. lang storie kort. bly 'n mens weg van howa, of kan ek kyk na hom.
Re: howa, savage, reminton
Posted: Sun Nov 20, 2011 11:22 am
by Chris101
Cassie
my 223 howa het al so 1000 of wat jakkies laat val.
En n helse klomp wild.
Geweer uit een stuk.eerste loop so 8000 skote.skiet 40gr punte.3750ft
700 remington ook goeie kuise.
weet nie mooi van ander een.
101
Re: howa, savage, reminton
Posted: Sun Nov 20, 2011 11:30 am
by cassie_calvinia
nog 'n vraag, tussen jou en 300m, is die 22-250 of die 25-06 die platste trajek?
Re: howa, savage, reminton
Posted: Sun Nov 20, 2011 12:30 pm
by Monrique (SJ)
cassie
Die Howa is good!!!
Groetnis
Re: howa, savage, reminton
Posted: Sun Nov 20, 2011 12:44 pm
by engels
Ek het navraag gedoen oor Howa 25-06. Blykbaar nie in SA. By wie het jy kwotasie gekry. Ek het reeds Howa 30-06 en baie tevrede
Re: howa, savage, reminton
Posted: Sun Nov 20, 2011 12:55 pm
by cassie_calvinia
nee, ek wonder net oor trajek. se nie hier is 'n howa 25-06 nie
Re: howa, savage, reminton
Posted: Sun Nov 20, 2011 5:12 pm
by Hugo
Eks self in die mark vir 'n 30.06, en like die Howa, is dit n no go of is dit die een?
Re: howa, savage, reminton
Posted: Mon Nov 21, 2011 6:31 am
by Chrisjan
Gaan met die HOWA.
Ek is super tevrede met my stainless 243 ack varminter.
Hulle is baie betroubaar en skiet vrek akuraat.
Re: howa, savage, reminton
Posted: Mon Nov 21, 2011 7:01 am
by cassie_calvinia
dankie. wie deal met hul in die kaap/boland?
Re: howa, savage, reminton
Posted: Mon Nov 21, 2011 7:19 am
by Monrique (SJ)
Cassie
Ek weet nie van plekke in die Kaap omgewing, behalwe S&O wat op n stadium gehad het, weet nie of hulle nog in voorraad het nie.
Anders gaan Camdix in Krugersdorp jou goedkoopste roete wees op die Howa's as ek reg lees!
Hoop jy kom reg.
Groetnis
Re: howa, savage, reminton
Posted: Mon Nov 21, 2011 7:51 am
by BLOK
Re: howa, savage, reminton
Posted: Mon Nov 21, 2011 7:54 am
by cassie_calvinia
blok....my kop staan klaar daai kant toe