QL advies vir 243 Win Howa
Posted: Mon Sep 16, 2019 2:55 pm
Hallo almal,
ek het onlangs die Howa 243 Bull Barrel gekry en moet nou aan ladings begin werk en sal regtig waardeer as iemand vir my lading kan kyk op QL
Kaliber: 243 Win
Koeel: Nosler Partition P/N 16315
Koeel gewig: 95grein
Maak Dop: Lapua
H2o dop: 53.5
Slagdop: Fiocchi Large Rifle
TPL: 66.3mm
Magasyn kas Lengte: nie n magasyn nie (
)
Loop Lengte: 24"
Kruit: S365 Lot 81
Spoed gemeet was met 41.5 grein S365
Spoed: 3024
Spoed: 3024
Spoed: 3017
Spoed: 3025
Spoed: 3028
Dink as ek op OBT werk is hy so bietjie vinnig op die oomblik? By voorbaat dankie.
Groete,
Bartho