Page 1 of 1

Picatiny/Weaver rail vir SAKO L61

Posted: Sun Sep 15, 2019 5:08 pm
by Schalk van Wyk
Kort bietjie raad.

Watter opsies het ek om n weaver/picatiny rail op n SAKO L61 aksie te sit? Verkieslik 20MOA maar 0MOA sal ook die werk kan doen.

Groete.

Re: Picatiny/Weaver rail vir SAKO L61

Posted: Sun Sep 15, 2019 8:23 pm
by Capt. Yoda
Trueworx kan vir jou n rail maak

Re: Picatiny/Weaver rail vir SAKO L61

Posted: Sun Sep 15, 2019 8:29 pm
by Ds J
Probeer ook Thor Ingeneurswerke. Hulle lys verskillense Sako parte, ek weet nie of dit sal pas nie.

012 802 0294

Re: Picatiny/Weaver rail vir SAKO L61

Posted: Sun Sep 15, 2019 8:45 pm
by Sako75
Ek het n Contessa rail te koop vir daai model