Page 1 of 1

Soek reload press

Posted: Thu Sep 12, 2019 12:56 pm
by Dolf014
Dag Vriende.

Ek wil in Oktober vir my n herlaai tafel in die huis aanmekaar sit.
Nou soek en n ander press, my LEE press het nou al te veel "pleisters" op.
Dit kan nuut of 2de hands wees. Ek sal maar prys en toestand oorweeg.

Dit sal nogal nice wees as julle fotos van julle herlaai tafels plaas, dan kan ek bietjie met die oog steel.

Ek het 'n ou draad hier op die forum gekry, maar sy fotos wil nie meer wys nie :(

Groete,

Re: Soek reload press

Posted: Thu Sep 12, 2019 1:05 pm
by Capt. Yoda
Die draat waar die fotos nie wil wys nie?

viewtopic.php?f=75&t=71560&p=768692&hil ... er#p768692

Re: Soek reload press

Posted: Fri Sep 27, 2019 12:59 pm
by Dolf014
Baie dankie Capt.

Sal Google Prente ook gebruik.

Groete.