Page 1 of 1

Pro Amm 180g 30 06

Posted: Thu Sep 12, 2019 9:53 am
by Omnia
Kan iemand my help met 180g Pro Amm , het die vaaldriehoek nou op gebel niemand het !!

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Thu Sep 12, 2019 10:35 am
by Arnold
Ek weet nie of die goed nog gemaak word nie? Dalk moet jy iets soos Claw begin gebruik?

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Thu Sep 12, 2019 11:18 am
by tripodmvr
Het Champions nie dalk PPU nie?

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Thu Sep 12, 2019 12:11 pm
by Omnia
Daar is PPU by Steve by Hot shot in Vanderbijlpark . Dis vir 'n oom wat weier om met iets anders te skiet

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Thu Sep 12, 2019 12:13 pm
by tripodmvr
PPU en Proamm verskil min. Soorgelyk aan Interlock.

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Thu Sep 12, 2019 4:15 pm
by knipmes
Indien jy self laai, ek het n oop pakkie met so 85 koeels (sal moet gaan tel) R350 Posgeld uitgesluit.

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Thu Sep 12, 2019 4:25 pm
by Eduard Venter
Kan ek asb 2de in die ry staan as omnia dit nie gaan vat nie?

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Thu Sep 12, 2019 5:25 pm
by knipmes
Eduard Venter wrote:Kan ek asb 2de in die ry staan as omnia dit nie gaan vat nie?

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Dit is reg so Eduart. Ek wag net vir Omnia

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Fri Sep 13, 2019 7:35 am
by Omnia
Jis Knipmes , gee my gou kans tot 10:00 uur toe wil gou die oom bel

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Fri Sep 13, 2019 7:40 am
by Omnia
knipmes wrote:Indien jy self laai, ek het n oop pakkie met so 85 koeels (sal moet gaan tel) R350 Posgeld uitgesluit.
Sory knipmes , jy kan maar laat loop hoor , die oom se hy het toe vir hom van daai ppu's gekoop , baie dankie man

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Fri Sep 13, 2019 7:54 am
by Eduard Venter
knipmes wrote:
Eduard Venter wrote:Kan ek asb 2de in die ry staan as omnia dit nie gaan vat nie?

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Dit is reg so Eduart. Ek wag net vir Omnia
Nul sewe twee 334 5015. Stuur asb vir my 'n whatsapp dat ons reëlings kan tref.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Fri Sep 13, 2019 8:07 am
by knipmes
Omnia wrote:
knipmes wrote:Indien jy self laai, ek het n oop pakkie met so 85 koeels (sal moet gaan tel) R350 Posgeld uitgesluit.
Sory knipmes , jy kan maar laat loop hoor , die oom se hy het toe vir hom van daai ppu's gekoop , baie dankie man
Dankie dat jy laat weet het
Groete

Re: Pro Amm 180g 30 06

Posted: Fri Sep 13, 2019 8:14 am
by knipmes
Eduard het die Pro Amms geneem