Page 1 of 1

Nuwe aansluiting

Posted: Wed Sep 11, 2019 9:58 am
by Danielkrynauw
Halo manne

Daniel Krynauw, vanaf Piet Retief in Mpumalanga..

9mm Glock5
.308 Sako hunter
6.5CM Tikka ctr (pending liksens)

Het die week my herlaai goed begin opstel! So is nuut in die game..

Dankie vir al die inligting op die groep sover, sien uit om saam te gesels!






Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Wed Sep 11, 2019 10:02 am
by DWB
Hallo Daniel,

Welkom :D

Deon B

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Wed Sep 11, 2019 10:03 am
by tripodmvr
Goeie more wens aan jou. Hoop jy gaan tuis voel en lekker saamkuier.

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Wed Sep 11, 2019 10:37 am
by Danielkrynauw
Baie dankie ek waardeer


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Wed Sep 11, 2019 2:11 pm
by Schalk van Wyk
Hello Daan! Welkom.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Thu Sep 12, 2019 10:18 am
by Chris Roux
Môre, Daniel

Welkom hier, en gesels lekker saam.

Groetnis

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Thu Sep 12, 2019 10:56 am
by DWB
Chris, ons kan die Dr nou lekker uit die werk uit hou :D :D

Re: Nuwe aansluiting

Posted: Thu Sep 12, 2019 2:03 pm
by Danielkrynauw
Dis reg! ‘N man kan nie net werk nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk