Page 1 of 1

Nuwe lidmaat

Posted: Sun Sep 08, 2019 4:50 pm
by Pinned
Awe ma se kinners.


Nuut hier. Sien baie uit om mee te deel.

Skiet en herlaai tans:
Howa 30-06
Browning 30-06
Uzkon TRX shottie
Glock 23 .40S&W
Glock 17 9mmP
Glock 43 9mmP
DPMS Oracle semi

Oor en uit.

Re: Nuwe lidmaat

Posted: Sun Sep 08, 2019 5:44 pm
by PWV
Wekom hier!!
Sal graag wil weet van waar jy is. Dalk is jy my buurman en ek weet dit nie!

Re: Nuwe lidmaat

Posted: Sun Sep 08, 2019 5:45 pm
by tripodmvr
Baie welkom. Verklaar jou ops sodat ons weet vanwaar jy praat.

Lyk asof jy reeds bedrywig was met die aankoop van die nodige. Kom gesels lekker saam.

Re: Nuwe lidmaat

Posted: Sun Sep 08, 2019 6:42 pm
by Pinned
Uit die noorde van Pretoria. Is eintlik nog nat agter die ore as dit kom die wye veld van wapens/wapen toerusting, want elke keer as ek kom draai maak hier leer ek iets anders.

Re: Nuwe lidmaat

Posted: Sun Sep 08, 2019 10:03 pm
by Walter
Welkom in die gemeente