Page 1 of 1

Looplewe en skietstyl

Posted: Fri Sep 06, 2019 11:59 am
by tripodmvr
Hier is nou iemand wat baie sinvol oor dit praat en ook die standaard kalibers promoveer.

https://youtu.be/hxRSPSWmkz0

Re: Looplewe en skietstyl

Posted: Fri Sep 06, 2019 12:53 pm
by Supacow
Niks nuut.

Re: Looplewe en skietstyl

Posted: Fri Sep 06, 2019 2:40 pm
by tripodmvr
Dit is wel inligting en goeie raad vir nuwelinge tot die skietsport.

Re: Looplewe en skietstyl

Posted: Fri Sep 06, 2019 2:47 pm
by Supacow
Stem saam. Die gesoute manne gaan wel hul tyd mors om na die gebabbel te luister