Page 1 of 1

Nuwe uitdaging?

Posted: Fri Sep 06, 2019 9:56 am
by tripodmvr
Synde dit Vrydag is - hiermee 'n nuwe tegniek oop vir bespreking ++>:
Archery 1.jpg

Re: Nuwe uitdaging?

Posted: Fri Sep 06, 2019 9:58 am
by RUPERT
Eer aan die gimnas, maar waarom sal ek nou daai tegniek wil aanleer?

Re: Nuwe uitdaging?

Posted: Fri Sep 06, 2019 10:01 am
by Morkel
Ek dink die gesprek is “ hoe sterk dink ons is DIE TOON” spiere


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe uitdaging?

Posted: Fri Sep 06, 2019 10:06 am
by tripodmvr
RUPERT wrote:Eer aan die gimnas, maar waarom sal ek nou daai tegniek wil aanleer?
Soms moet 'n mens maar 'n njerts van jouself maak !!!!!!

Re: Nuwe uitdaging?

Posted: Fri Sep 06, 2019 10:12 am
by jankraay
RUPERT wrote:Eer aan die gimnas, maar waarom sal ek nou daai tegniek wil aanleer?
Mens weet nooit in watse jag situasie jy jouself kan bevind nie...


Sent from my iPad using Tapatalk