Page 1 of 1

Pasmaakgewere in Amerika

Posted: Fri Aug 30, 2019 3:21 pm
by tripodmvr

Re: Pasmaakgewere in Amerika

Posted: Fri Aug 30, 2019 5:16 pm
by Capt. Yoda
Hoe jy n custom roer van scratch af bou

https://www.facebook.com/pages/category ... LC/photos/

Pasmaakgewere in Amerika

Posted: Fri Aug 30, 2019 7:29 pm
by Smitstertjies
Capt. Oblivious wrote:Hoe jy n custom roer van scratch af bou

https://www.facebook.com/pages/category ... LC/photos/
Ma se hare dis mooi!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Pasmaakgewere in Amerika

Posted: Fri Aug 30, 2019 7:55 pm
by andre007
Naand, al n paar Gunwerks roere laat kom SA toe deur hulle verspryder. Daai goed skiet en klaar...... maar SPR kan gladnie terugstaan nie. Daai carbon barrels is iets om te ervaar!!

Re: Pasmaakgewere in Amerika

Posted: Fri Aug 30, 2019 8:01 pm
by andre007
Dan die ander ding, kyk bq na Morne vd Merwe se artikel oor die Shehane, baie 'on par' met die 'builds' van ooriewater.

Re: Pasmaakgewere in Amerika

Posted: Sat Aug 31, 2019 6:39 am
by Tampie
andre007 wrote:Naand, al n paar Gunwerks roere laat kom SA toe deur hulle verspryder. Daai goed skiet en klaar...... maar SPR kan gladnie terugstaan nie. Daai carbon barrels is iets om te ervaar!!
Hallo Andre,
Het jy dalk die agente se kontak besonderhede?
Groete

Re: Pasmaakgewere in Amerika

Posted: Sat Aug 31, 2019 9:00 am
by andre007
Tampie wrote:
andre007 wrote:Naand, al n paar Gunwerks roere laat kom SA toe deur hulle verspryder. Daai goed skiet en klaar...... maar SPR kan gladnie terugstaan nie. Daai carbon barrels is iets om te ervaar!!
Hallo Andre,
Het jy dalk die agente se kontak besonderhede?
Groete
Hallo Tampie

Dis Euro Optic South Africa

Re: Pasmaakgewere in Amerika

Posted: Sat Aug 31, 2019 9:34 am
by Tampie
Innige dank!