Melville & Moon Seat covers
Posted: Fri Aug 30, 2019 6:54 am
Goeie more julle.
My neef het my n stel Melville & Moon Seatcovers gegee wat ek nie gaan gebruik nie.
Dis vir n Hilux D/C (om en by 2011-2014)
Khaki canvas.
Dit kyk of dit n Voledige stel is.
Net die voorste stoele se sitvlak gedeelte is geskeur maar ek is seker dit kan maklik reg gemaak word.
Verniet vir die persoon wat dit wil he, betaal net posgeld of kom haal dit by my in Randburg.
Rudi