Page 1 of 1

Watter groep?

Posted: Thu Aug 29, 2019 10:48 pm
by finch
Ek was by skietbaan net nuwe koele 130gn nosler bt en nuwe lot 365 kruit.

Ek het 4 skoot groepe geskiet want ek weet ek is maar geneig om so dan want n punt te mors. Bewys deur omtrent op elke groep een uitskieter te he.

Nou my probleem is as ek 51.5gn se uitskieter weglaat lyk oorblywende 3 skote klein bietjie beter as 52gn se beste 3. Maar 52gn het nie so wye uitskieter nie.

Watter groep dink jul is beste?

Re: Watter groep?

Posted: Thu Aug 29, 2019 10:50 pm
by finch
Hier is 2de foto

Re: Watter groep?

Posted: Fri Aug 30, 2019 3:03 am
by tripodmvr
Jy al gekyk na QL se opinie?

Die 52gr groep het effens toegemaak. Miskien 'n bietjie meer spoed?

Re: Watter groep?

Posted: Fri Aug 30, 2019 10:53 am
by finch
Sal erens oor naweek al QL se intree parameters by mekaar maak dan kyk ons wat seg hy/sy.

Re: Watter groep?

Posted: Fri Aug 30, 2019 11:03 am
by finch
PS - Ek het op gegaan tot 53gn teen so +-3080fps (as ek reg onthou) maar die groepe het weer begin oop gaan. My vorige kombinasie (120gn peregrines met ander blik S365) se veilige node volgens QL was 2955vps (chrony) met 50,3gn.

Re: Watter groep?

Posted: Fri Aug 30, 2019 11:45 am
by tripodmvr
eK HEk het vergeet dat ek jou gewer op my stelsel het. QL se antwoord.

51,7gr vir 2934vps as ek die 42gr lading gebruik en dit klop binne 1vps met die 51,5gr lading.

Re: Watter groep?

Posted: Fri Aug 30, 2019 12:25 pm
by finch
Dankie oom driepoot