Page 1 of 1
Hallo almal
Posted: Thu Aug 29, 2019 9:29 am
by Guillaume
Goeie dag!
Ek is 'n nuwe lid, afkomstig vanaf die Roodepoort area.
Baie lief vir die buitelewe, skiet, jag en visvang.
Hoop om te leer en my kennis deur die forum en julle waardevolle raad aan te vul!
Re: Hallo almal
Posted: Thu Aug 29, 2019 12:26 pm
by FHM
Guillaume wrote:Goeie dag!
Ek is 'n nuwe lid, afkomstig vanaf die Roodepoort area.
Baie lief vir die buitelewe, skiet, jag en visvang.
Hoop om te leer en my kennis deur die forum en julle waardevolle raad aan te vul!
Voor ons jou welkom heet, kan jy ons jou opinie gee op die volgende aspek:
Waneer reken jy is dit
jag op n bok, en waneer reken jy is dit
skiet op n bok?
MAW, wanner jag mens nie meer bok-jag nie maar word dit eerder as "bok-skiet" gesien?

Re: Hallo almal
Posted: Thu Aug 29, 2019 1:03 pm
by Andre308
FHM wrote:Guillaume wrote:Goeie dag!
Ek is 'n nuwe lid, afkomstig vanaf die Roodepoort area.
Baie lief vir die buitelewe, skiet, jag en visvang.
Hoop om te leer en my kennis deur die forum en julle waardevolle raad aan te vul!
Voor ons jou welkom heet, kan jy ons jou opinie gee op die volgende aspek:
Waneer reken jy is dit
jag op n bok, en waneer reken jy is dit
skiet op n bok?
MAW, wanner jag mens nie meer bok-jag nie maar word dit eerder as "bok-skiet" gesien?

Welkom Guillaume,
FHM het jou nou n strawwe vraag gevra wat jy eerder nie moet andwoord nie....
Welkom by die forum!
Andre
Re: Hallo almal
Posted: Thu Aug 29, 2019 1:33 pm
by Jake1
Welkom, hier is 'n hengel afdeling ook, jy is by die regte forum, jy gaan dit geniet
Groetnis
Jaco
Re: Hallo almal
Posted: Fri Aug 30, 2019 9:00 pm
by Guillaume
Dankie manne!
FHM eendag as ek groot is hoop ek om daardie antwoord te ken!

Re: Hallo almal
Posted: Sun Sep 01, 2019 12:37 pm
by bokboran
Welkom