Page 1 of 1
Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Wed Nov 16, 2011 8:06 pm
by Wismit
Naand mense,
ek het sopas `n paar pakkies 30 CAL, 143gr FMJ van PMP by `n pel gekry. Het enige een van julle dalk enige voorstelle vir ladings met S335 en/of S341.
Baie dankie byvoorbaat.
W.S
(30-06 = 24' loop)
(308 = 22' loop)
Albei met pmp doppe.
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Wed Nov 16, 2011 10:17 pm
by JACQUES BOTHA
Kry gou vir Danie243 aanlyn..
Ek en hy het so bietjie gespeel met die koele punte,
1. sorteer hulle volgens gewig.
ek vermoed 44 tot 44.5 op die 308 sal naby aan die kol wees
Maar ek mag verkeerd wees..
Jacques
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Mon Aug 31, 2015 11:25 am
by vriell
JACQUES BOTHA wrote:Kry gou vir Danie243 aanlyn..
Ek en hy het so bietjie gespeel met die koele punte,
1. sorteer hulle volgens gewig.
ek vermoed 44 tot 44.5 op die 308 sal naby aan die kol wees
Maar ek mag verkeerd wees..
Jacques
Jacques,Enige verder inligting t o v die 143gr ladings vir 308 en 30-06 ? Het ook klompie gekry en verneem graag hoe julle ervaring met die koeels was....
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Mon Nov 02, 2015 8:39 am
by Maximus
Bump
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Mon Nov 02, 2015 9:32 pm
by Brombeer
Naand manne
Ek hou ook dop.
Dankie
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Mon Nov 02, 2015 9:38 pm
by tripodmvr
Daar is vroeër jare skyfgeskiet met die' koele tot by 800m as ek dit nie mis het nie - en dit nogal PMP patrone wat gebruik is. Ek het self 'n klomp aangeskaf wat ek nog nie begin herlaai het nie. Ek gaan nie moeite doen om hulle per gewig te sorteer nie en hulle vir baanskiet aanwend.
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Mon Nov 02, 2015 9:47 pm
by Hein M.
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Tue Nov 03, 2015 6:47 am
by tripodmvr
So vinnige kyk na QL dui op S355 en S341 as kandidate vir my 30-06 met sy 22dm loop.
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Tue Nov 03, 2015 9:16 am
by vriell
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Fri Feb 26, 2016 9:57 pm
by GVC86
Naand,
Jammer dat ek die ou draad hernu. Maar is sinneloos om n nuwe een te begin.
Het n paar van die 143gr PMP FMJ's gekry en wil bietjie met hulle speel tot so 600m.
Het enige van julle dalk raad vir n begin punt met S341?
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Sat Feb 27, 2016 5:38 am
by tripodmvr
30-06 S341 - begin 52gr
308 - begin 45gr.
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Sat Feb 27, 2016 6:20 am
by Heinz Petersen
Ek het 143gr PMP geskiet met 43.7gr S335.
Musgrave 308, RSA enkel skoot met n 14 twist 27" loop. Baie goeie groeperings gekry.
Re: Ladings vir PMP 143gr FMJ (308 EN 30-06)
Posted: Sat Feb 27, 2016 6:36 am
by GVC86
Dankie manne