Page 1 of 1

Goeie dag almal

Posted: Mon Aug 26, 2019 11:36 am
by Redman
Hi Almal,

Baie bly ek het op die forum afgekom ;D

Nuwe lid van Pretoria

Groot jag en sport skiet liefhebber... Sien baie uit om by almal te leer, en ook van my kennisse en ervarings te deel

Lekker dag aan almal

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Aug 26, 2019 12:07 pm
by Xplicitly
Baie welkom hier!

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Aug 26, 2019 12:15 pm
by Jake1
Welkom Rooiman!

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Aug 26, 2019 2:33 pm
by Dezman
Baie welkom.

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Aug 26, 2019 2:40 pm
by Toyrsi
Welkom en geniet.