Page 1 of 1

Tikka t3x M+ extended mag

Posted: Mon Aug 26, 2019 12:42 am
by Rem
Hi almal,

Weet iemand dalk waar ek n 10 rondte M+ tikka magesyn in die hande kan kry?

Dankie!

Of as daar dalk n slim man is wat die 3D model het dat ek dit kan 3D print?

Re: Tikka t3x M+ extended mag

Posted: Mon Aug 26, 2019 8:01 am
by Rem
Of waar ek 5 rondte mags kan kry? M+ vir 6.5cm

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Tikka t3x M+ extended mag

Posted: Mon Aug 26, 2019 10:15 am
by heywillie
Probeer Brothers Arms in Pretoria, ek weet hulle het so twee weke terug gehad toe ek navraag gedoen het.

Re: Tikka t3x M+ extended mag

Posted: Mon Aug 26, 2019 10:33 am
by Rem
heywillie wrote:Probeer Brothers Arms in Pretoria, ek weet hulle het so twee weke terug gehad toe ek navraag gedoen het.
Dankie mnr! Is dit vir die 5 of 10 rondte mags? En wat kos hulle asb?

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Tikka t3x M+ extended mag

Posted: Mon Aug 26, 2019 10:56 am
by heywillie
As ek reg onthou was dit R800 vir die 5 rondte.
Bel maar en hoor 012 333 9899

Re: Tikka t3x M+ extended mag

Posted: Mon Aug 26, 2019 10:58 am
by Rem
Dankie

Sent from my SM-G960F using Tapatalk