Page 1 of 1
Os verkoop vir R38000
Posted: Thu Aug 22, 2019 7:58 am
by VictorG
Holstein-os van 1.2 ton is Woensdag vir R38000.00 ( R31.67/kg ) in Bloemfontein verkoop.
Os het afgelope jaar 16t kuilvoer ( 45kg/dag ) gevreet.
Hoeveel Rand sou die 16t kuilvoer , ongeveer , uitgewerk het ?
Re: Os verkoop vir R38000
Posted: Thu Aug 22, 2019 10:04 am
by alecjohnson
My raaiskoot is R10000 se kuilvoer, het gelees in 2017 was dir R500 'n ton vir voer, weet egter nie nou wat die prys is nie.
Re: Os verkoop vir R38000
Posted: Thu Aug 22, 2019 10:21 am
by FHM
Het twee advertensies raakgeloop vir kuilvoer - een is 2200 / Ton en die ander 2400 / Ton
Re: Os verkoop vir R38000
Posted: Thu Aug 22, 2019 10:24 am
by Capt. Yoda
Hang maar af of die man self sny en bere en wat hy alles daar in gooi. As hy daai 16t self moes aan koop sal ek raai hy kon meer geld maak as hy met n bord op die hoek van William Nicole staan
Re: Os verkoop vir R38000
Posted: Thu Aug 22, 2019 11:26 am
by VictorG
As die 16t kuilvoer teen R2375/t aangekoop is , beloop dit R38000.00 = Verkoopprys van R38000.00
Hoop os het sy vorige 6 jare in veld geloop !