Rudolph pard nv007 hulp
Posted: Wed Aug 21, 2019 12:17 pm
Goeie dag manne.
N vriend het n rudolph pard nv007 nagsig wat agter op n gewone teleskoop pas.
Ons sukkel erg met hom- as iemand my kan help met paar vrae-
Ons kry nie die app om te connect met die kanera nie- dis op n iphonex.
Het nou die ppshow app en n ander app- altwee sê conecting en dan skop hy uit.
Tweedens - as die kruishaar in fokus is , is die beeld uit fokus en anders om.
Sal enige hulp wardeur!