Page 1 of 1
nuwe/ou lid
Posted: Tue Aug 20, 2019 8:56 pm
by Nicol Brand
Naand almal,
ek is Nicol Brand van Gravelotte. Ek was so n paar jaar terug n gereelde roofkyker, maar het vir lank nie deelgeneem nie. Opgewonde om terug te wees!!!!
Re: nuwe/ou lid
Posted: Tue Aug 20, 2019 9:03 pm
by Philip_R
Welkom
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: nuwe/ou lid
Posted: Tue Aug 20, 2019 9:08 pm
by Armand Steenkamp
Welkom weer my ou vriend. Net n koreksie..... Jy is Nicol Brand van Lospersplaas in die Boesmanland.
Re: nuwe/ou lid
Posted: Tue Aug 20, 2019 9:09 pm
by Wilhelm Schultz
Ja hou ook meer van Armand se beskrywing
Re: nuwe/ou lid
Posted: Wed Aug 21, 2019 7:21 pm
by Nicol Brand
Wilhelm Schultz wrote:Ja hou ook meer van Armand se beskrywing
Ja die goeie ou dae.. Dankie almal
Re: nuwe/ou lid
Posted: Thu Aug 22, 2019 8:11 am
by Hansieslim
Ons is amper bure !