Page 1 of 1
Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Mon Aug 19, 2019 3:29 pm
by bosveld.jagter
Goeie middag
Ek wil graag hoor by die manne met ervaring spesifiek hoe die teleskoop "track" asook hoe hy vaar met die onvoorsiende stampies en skud after in die bakkie?
Byvoorbaat dank.
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Mon Aug 19, 2019 4:33 pm
by ruaanb
geen probleem met myne nog ondervind nie.
track ook reg tot op hede.
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Tue Aug 20, 2019 7:05 am
by Pinkes
Track presies..so jy kan koop
Pssst.. glas is uitstekend vir sy prysklas.
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Tue Aug 20, 2019 7:20 am
by jdpretorius
As dit kan help....Sons of Guns sien ek het hom op uitverkoping vir R16800
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Tue Aug 20, 2019 8:00 am
by ruaanb
Ek sou egter die LX3 2.5-15x50 roete gaan as dit op 'n bakkie geweer gesit gaan word. Die 5-30 is 'n groot swaar scope en gaan baie spasie vat.
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Tue Aug 20, 2019 8:01 am
by ruaanb
jdpretorius wrote:As dit kan help....Sons of Guns sien ek het hom op uitverkoping vir R16800
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Dit is 'n uitstekende prys.
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Tue Aug 20, 2019 2:15 pm
by bosveld.jagter
ruaanb wrote:geen probleem met myne nog ondervind nie.
track ook reg tot op hede.
Baie bly om dit te hoor. Hoelank het jy hom al as ek kan vra?
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Tue Aug 20, 2019 2:19 pm
by ruaanb
2 jaar +.
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Wed Aug 21, 2019 4:22 pm
by bosveld.jagter
ruaanb wrote:Ek sou egter die LX3 2.5-15x50 roete gaan as dit op 'n bakkie geweer gesit gaan word. Die 5-30 is 'n groot swaar scope en gaan baie spasie vat.
Dankie Ruaan, ek wil hom egter op my .243 sit wat my jan-alle-man geweer is, so dit sal nie uitsluitlik 'n bakkie geweer wees nie.
Waardeer die raad.
Re: Lynx lx3 5-30x56 ervaring
Posted: Sat Aug 24, 2019 11:52 am
by Pinkes
Jy het n PM..