Page 1 of 1

Goed om hier te wees

Posted: Mon Aug 19, 2019 12:32 pm
by Dawidjvr
My naam is Dawid en my passie is Jag,Visvang en gewerer.
Bly in Jeffreysbaai en Jag in Grahamstad,en Thabazimbi omgewing een keer per jaar.

Re: Goed om hier te wees

Posted: Mon Aug 19, 2019 2:16 pm
by PWV
Welkom Davy! Hoop jy geniet dit hier!