Page 1 of 1
LX2 2.5-10x56iR Lynx scope
Posted: Tue Nov 15, 2011 9:39 pm
by Romac
Ek wil graag julle mening kry oor die Lynx scope LX2 2.5-10x56iR. Is dit n gepaste Scope om te koop vir n Win Mag 300. Ek het nou nie geld om n duurder scope te koop nie maar die Lynx val nog goed in my prys klas.
Hoor graag van julle experts.
Groete
Re: LX2 2.5-10x56iR Lynx scope
Posted: Tue Nov 15, 2011 10:11 pm
by jeep
Hi Romac
Ek het een op my 308 werk baie goed op oop vlak bietjie sleg in bos , maar pla nie te erg.
Ek het eers 4x40 op gehaat en in die begin bietjie geskukkel om in die hartloop te skiet.
Ek sal hom we koop ek sukkel ook ma met die pond
Groete
jeep
Re: LX2 2.5-10x56iR Lynx scope
Posted: Tue Nov 15, 2011 11:27 pm
by erx
Hi Romac
Het een op my 308, geen probleme, nog nooit zero verloor of niks sulke dinge, as ek daai tyd meer pond in my gatsak gehad het sou ek net die een wat tot 22 vergroot wou koop, verder dink ek nogsteeds dat die Lynx LX2 modelle goeie waarde vir geld is.
Groete
erx