Page 1 of 1

Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 10:54 am
by tripodmvr
Creed, PRC, RPM - waar gaan ons stop !!!!!! :o
Weatherby.jpg

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 11:05 am
by ruaanb
speed kills oom

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 12:03 pm
by Arnold
Hulle moet asb nie stop nie. Hoe meer ontwikkeling hoe beter!

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 12:09 pm
by tripodmvr
Diep sakke is wat ons sal moet hê.

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 12:16 pm
by Toyrsi
Is hy nie baie naby aan die 6.5-284 nie?

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 12:24 pm
by FHM
Toyrsi wrote:Is hy nie baie naby aan die 6.5-284 nie?

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 12:32 pm
by Finder20
FHM wrote:
Toyrsi wrote:Is hy nie baie naby aan die 6.5-284 nie?
6.5-300
http://www.weatherby.com/6-5-300-wby-mag.html
Die 6.5-300 is nie dieselfde as die 6.5 wby PRM nie....

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 2:01 pm
by FHM
Skuus 'my bad' het soos my agterwereld gekyk :P

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 2:54 pm
by Wouter Roets
Lyk soos n 375 Ruger vollengte dop met n 40 grade skouer en rebated rim.

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 3:04 pm
by Smitstertjies
Wouter Roets wrote:Lyk soos n 375 Ruger vollengte dop met n 40 grade skouer en rebated rim.
Wouter, ek kon nog nooit die rede agter n rebated rim verstaan nie? Weet jy dalk hoekom?

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 3:16 pm
by Capt. Yoda
Lekker, daar is nou n 6.5 wat ek sal skiet

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 3:36 pm
by Supacow
Net nog n kaliber wat 270 ballistics repliseer 8)

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 3:41 pm
by tripodmvr
Smitstertjies wrote:
Wouter Roets wrote:Lyk soos n 375 Ruger vollengte dop met n 40 grade skouer en rebated rim.
Wouter, ek kon nog nooit die rede agter n rebated rim verstaan nie? Weet jy dalk hoekom?
Ek sou dink dunner slot om 'n ligter, kleiner en goedkoper aksie te kan gebruik.

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 3:52 pm
by Smitstertjies
tripodmvr wrote:
Smitstertjies wrote:
Wouter Roets wrote:Lyk soos n 375 Ruger vollengte dop met n 40 grade skouer en rebated rim.
Wouter, ek kon nog nooit die rede agter n rebated rim verstaan nie? Weet jy dalk hoekom?
Ek sou dink dunner slot om 'n ligter, kleiner en goedkoper aksie te kan gebruik.
Maak sin.

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 4:37 pm
by Xplicitly
Sjoe,

Hulle kom darm nou baie naby aan my 7mm Rem Mag se performance....

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 8:49 pm
by Hansieslim
Ag kyk hoe cute lyk die Creed teen die Wby

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 9:59 pm
by jankraay
Capt. Oblivious wrote:Lekker, daar is nou n 6.5 wat ek sal skiet
Ag hoor nou...jy hou diep binne jou baie van die 6.5-284!!ImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Wed Aug 14, 2019 10:53 pm
by joe rocket
jankraay wrote:
Capt. Oblivious wrote:Lekker, daar is nou n 6.5 wat ek sal skiet
Ag hoor nou...jy hou diep binne jou baie van die 6.5-284!!ImageImage

Sê hom. Daai is die nommer.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Thu Aug 15, 2019 8:15 am
by Capt. Yoda
jankraay wrote:
Capt. Oblivious wrote:Lekker, daar is nou n 6.5 wat ek sal skiet
Ag hoor nou...jy hou diep binne jou baie van die 6.5-284!!ImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk

Natuurlik ma die een is nog vinniger, 156gr Berger bo op n hoop kruit

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Thu Aug 15, 2019 10:50 am
by Wouter Roets
Smitstertjies wrote:
Wouter Roets wrote:Lyk soos n 375 Ruger vollengte dop met n 40 grade skouer en rebated rim.
Wouter, ek kon nog nooit die rede agter n rebated rim verstaan nie? Weet jy dalk hoekom?
Martin basies soos Oom Driepoot daar noem. Gaan maar eenvoudig net oor kostes, om n standaard slotgesig te gebruik instede van n magnum slotgesig.

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Thu Aug 15, 2019 12:39 pm
by Capt. Yoda
Manne doen dit gereeld met n PPC slot gesit as hy hom oor skakel na n 6BR toe of met een aksie BR in meer as een disipliene wil skiet, hulle draai die rim agter somer op n draaibank met so "hak snyer" kleiner om in die PPC se slot gesig te pas

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Thu Aug 15, 2019 12:58 pm
by Lourens
Driepoot wat is die oorspronklike bron van inligting oor die nuwe ontwerp? Ekt hom so bietjie deur google gejaag en kon niks daaroor sien in die paar minute wat ek daaraan spandeer het nie. Die nuwe ontwerp maak nie lekker vir my sin nie, en die feit dat Weatherby bereid is om die Venturi skouer te laat gaan op die een, maak nog minder sin.... Ek wonder maar net.

Re: Waetherby 6,5 RPM

Posted: Thu Aug 15, 2019 1:12 pm
by Capt. Yoda
Isn't the 6.5 market getting rather crowded now??

6.5 WBY RPM
• RPM = Rebated Precision Magnum
• First Non-Venturi WBY Case
• Purpose built for the 6 Lug MKV Action
• Slightly above the 6.5 PRC in velocities

• Initial Offerings
• SELECT - Hornady 140 Interlock – 3000 fps – MSRP = $50.00
• SELECT PLUS - Barnes 127 LRX – 3225 fps – MSRP = $65.00
• SELECT PLUS - Nosler 140 Accubond – 3075 fps – MSRP = $65.00

Behalwe die kon ek ook nie regtig iets anders kry nie, WBY het hom blykbaar nog nie officially vry gestel nie