Page 1 of 1
Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Wed Aug 14, 2019 8:44 am
by Conna Howa
Ek wil net iets uitvind. Vervaardig Howa nog 6.5x55's? Want ek het nou al 'n paar geweer winkels wat nuwe Howa voorraad in gekry het se stock gaan kyk en het nie 1 6.5x55 gesien wat in gekom het nie.
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Wed Aug 14, 2019 8:56 am
by tripodmvr
Die 6,5 Creed is nou seker die een wat lekker ruik.
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Wed Aug 14, 2019 9:07 am
by Capt. Yoda
Ja die 6.5x55 kan nie so ver skiet soos die Creed nie, dit gaan alles oor die primer pocket hoor ek
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Wed Aug 14, 2019 9:15 am
by Albertdwk
Gehoor Howa kamer hul nie meer nie, wat 'n jammerte. Gelukkig het ek klaar myne!
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Wed Aug 14, 2019 11:33 am
by RevA
Daar is verskei plekke wat nog van hulle het. Wil my verbeel humansdorp co-op het, Zimbi se webblad dui aan dat hulle ook het.
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Wed Aug 14, 2019 1:00 pm
by Krobb
Conna
Bel n paar NWK takke in die Noord Wes. Begin by Lichtenburg. Ek hulle het op n tyd baie 6.5x555's gehad.
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Wed Aug 14, 2019 1:05 pm
by Kleinaub
Conna Howa wrote:Ek wil net iets uitvind. Vervaardig Howa nog 6.5x55's? Want ek het nou al 'n paar geweer winkels wat nuwe Howa voorraad in gekry het se stock gaan kyk en het nie 1 6.5x55 gesien wat in gekom het nie.
Hallo Conna.
VGK in Kaapstad het nog een gehad vanmore11h30. Probeer gerus
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Wed Aug 14, 2019 2:48 pm
by Conna Howa
Ek het darm ook een, ek het maar net onlangs begin oplet as daar specials en so is, toe sien ek nie rerig 6.5x55's nie. Ek sien talle 308's en 6.5 Creedmoors maar geen 6.5x55's nie.
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Wed Aug 14, 2019 4:48 pm
by RevA
Conna Howa wrote:Ek het darm ook een, ek het maar net onlangs begin oplet as daar specials en so is, toe sien ek nie rerig 6.5x55's nie. Ek sien talle 308's en 6.5 Creedmoors maar geen 6.5x55's nie.
6.5 Creedmoors en 308's het effe meer laai opsies (somchem het mos net s365 getoets vir x55 terwyl beide CM en 308 3 kruite het) en hulle doppe is ook effe meer beskikbaar. Seker ook kwessie dat die x55 nog nooit n bohaai oor gehad het nie, dis net normale effektiewe kaliber wat al meer as 100 jaar gebruik word, dit help ook nie dat die kaliber nie 'n kort of lang aksie is nie, maar iets tussen in.
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Fri Jun 05, 2020 9:59 am
by CassellG
die hows 6,5x55 kom eers in sy eie reg as jy die std howa loop afhaal....die howa loop kortloop 6.5x55 in my opinie het baie werk nodig , en is nie baie suksesvol nie...
maar as die x55 "n nuwe loop bietjie langer kan kry....met 1/8 twist dan skiet die ou sweed 123 sierra teen 2950 heeldag...
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Fri Jun 05, 2020 12:47 pm
by Armand Steenkamp
CassellG wrote: Fri Jun 05, 2020 9:59 am
die hows 6,5x55 kom eers in sy eie reg as jy die std howa loop afhaal....die howa loop kortloop 6.5x55 in my opinie het baie werk nodig , en is nie baie suksesvol nie...
maar as die x55 "n nuwe loop bietjie langer kan kry....met 1/8 twist dan skiet die ou sweed 123 sierra teen 2950 heeldag...
Hy doen dit sommer net so standaard ook goed. Myne het ek 123gr Amaxse teen daar spoed standaard geskiet. Ek stem saam oor die kortloop, hy moet n langer pulyp kry. Ek het myne geackley. Wen nie veel nie. Net duur dies en n mooi dop.
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Fri Jun 05, 2020 1:20 pm
by JJV
#Armand, my probleem ook! Ge Ackley, freebore korter en nou skiet ek stadiger as standaard op ‘n node spoed (140gr) Mal oor my Ackley Swede maar as daar geld is kort hy ‘n laaang loop!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Fri Jun 05, 2020 1:25 pm
by Armand Steenkamp
JJV wrote: Fri Jun 05, 2020 1:20 pm
#Armand, my probleem ook! Ge Ackley, freebore korter en nou skiet ek stadiger as standaard op ‘n node spoed (140gr) Mal oor my Ackley Swede maar as daar geld is kort hy ‘n laaang loop!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis nou hoe gatjuk lyk.... Hoe maak jy met dies?
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Fri Jun 05, 2020 1:29 pm
by JJV
Ek het Ackley dies gekoop en my Redding Competition Bullet seater laar oopsny om nog te werk. Maar eendag gaan hy nog vlieg!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Howa 6.5x55 voorraad
Posted: Fri Jun 05, 2020 5:34 pm
by CassellG
sjoe dis "n mooi rondte x55 ackley...