Page 1 of 1
2019 MP Gongskiet 28 Sep
Posted: Tue Aug 13, 2019 3:00 pm
by swc-tr
Almal word uitgenooi na die MP gongskiet te Doornkop skietbaan buite Middelburg, op 28 September.
2019 MP Gongskiet.jpg
Gongskiet 2019.pdf
Gong skietdag vrywaringsvorm.pdf
Re: 2019 MP Gongskiet 28 Sep
Posted: Thu Aug 22, 2019 9:56 am
by swc-tr
Stampie.
Daar het nog maar min Jaracal forum-lede ingeskryf, kom manne, dit is n lekker sosiale skiet die, regte plek om gesigte aan die forum-name te kan sit.
Re: 2019 MP Gongskiet 28 Sep
Posted: Thu Aug 22, 2019 10:36 am
by Smitstertjies
Klomp Jaracal manne skiet BASA daai dag.
Siebert en Stompe het laas belowe ons sien hulle in Middelburg.Dalk wil hulle nie so ver ry vir net 15 skote nie..............
Re: 2019 MP Gongskiet 28 Sep
Posted: Thu Aug 22, 2019 10:48 am
by swc-tr
Dankie Martin, maar ek dink manne wat BASA skiet is nie juis die teikenmark nie.
Siebert en Stompe skrik dalk vir Doornkop, daar waai moes nooit wind op hom nie.....................!!!
Re: 2019 MP Gongskiet 28 Sep
Posted: Fri Aug 23, 2019 7:51 am
by Smitstertjies
swc-tr wrote:Dankie Martin, maar ek dink manne wat BASA skiet is nie juis die teikenmark nie.
Siebert en Stompe skrik dalk vir Doornkop, daar waai moes nooit wind op hom nie.....................!!!

Jy sal verbaas wees. Ek weet van n paar manne wat altwee formate geniet.
Re: 2019 MP Gongskiet 28 Sep
Posted: Fri Aug 23, 2019 9:59 am
by Capt. Yoda
Ok ons is voorlopig in, sal net die naweek datums loer en hoor of die 4de lit van ons 2de span mag speel
Martin, Middelburg se datum het ons bq gevang.
Re: 2019 MP Gongskiet 28 Sep
Posted: Fri Aug 23, 2019 10:08 am
by swc-tr
Cappie, pm my jou epos adres, dan stuur ek die vorms.
Re: 2019 MP Gongskiet 28 Sep
Posted: Mon Sep 30, 2019 3:10 pm
by swc-tr
Hiermee die uitslae van die 2019 MP Gongskiet, geluk aan die wenners en dankie aan almal vir die ondersteuning.
Gongskiet uitslae 2019.pdf