Page 1 of 1

Howa vloerplaat en magesyn gesoek.

Posted: Mon Aug 12, 2019 7:35 pm
by Karoo-jagter
Goeiedag ooms en manne.

Ek wil hoor is hier nie iemand wat dalk 'n vloerplaat het wat rondlê vir die ombouing om 'n magesyn te kan vat op n Howa kort aksie. Is ook opsoek na 'n 5 skoot magesyn wat 22-250 kan vat. Kan plastiek ook wees.

Groete Pieter.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Re: Howa vloerplaat en magesyn gesoek.

Posted: Tue Aug 13, 2019 8:43 am
by Philip_R
Hier by Quènet's in Worcester lê 'n paar van hulle. Praat met Ockert.

Re: Howa vloerplaat en magesyn gesoek.

Posted: Tue Aug 13, 2019 10:19 am
by Karoo-jagter
Het hulle n lui gegee dankie.
Die aluminum is bietjie duur vir 'n toets lopie.
Het darm al 'n plastiek magesyn opgespoor, is net nog op die spoor van 'n vloerplaat.

Groete Pieter.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Re: Howa vloerplaat en magesyn gesoek.

Posted: Sat Aug 24, 2019 7:44 am
by jeep
as jy nog nie gekry het nie ek kan dalk help

Re: Howa vloerplaat en magesyn gesoek.

Posted: Sat Aug 24, 2019 2:50 pm
by Karoo-jagter
jeep wrote:as jy nog nie gekry het nie ek kan dalk help
Het 'n pm gestuur oom.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk