Page 1 of 1

Nuwe leerder

Posted: Sun Aug 11, 2019 4:59 pm
by Piet375
Goeie middag almal. Dankie vir die kaans om by julle teleer.

Re: Nuwe leerder

Posted: Mon Aug 19, 2019 10:25 pm
by Hvr
Ek wil ook sommer aansluit en ook se baie dankie!

Re: Nuwe leerder

Posted: Tue Aug 20, 2019 7:25 am
by tripodmvr
Twee voƫls met een klip. Welkom in ons midde. Kom gesels saam.

Re: Nuwe leerder

Posted: Tue Aug 20, 2019 8:04 am
by Wouter Roets
Welkom Manne! Geniet dit terdee.