Page 1 of 2
Walnut Bende
Posted: Thu Aug 08, 2019 9:04 am
by Sangoma (IAN)
Eks n sucker vir mooi walnut kolwe!
Wys hier jou geweer met n walnut kolf, enige geweer.
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 08, 2019 10:42 am
by Capt. Yoda
So iets?
https://i.ibb.co/fD8996D/7-A60-BC52-735-A-4-FE1-B7-AD-03-F1-E6-CF0872.jpg
https://i.ibb.co/wpQg6S8/F2-A87229-1492-4129-A15-C-60-EB8-C26281-D.jpg
Ek sal nog eendag vir Dr Arnoldus raak loop laat hy vir my n mooi foto neem
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 08, 2019 11:15 am
by Morkel
@ Cappie, mooi scope daai!!


ek sien jy probeer nog een organize. Is dit nou die veel beroemde 30-0kwes?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 08, 2019 11:28 am
by joe rocket
So iets?
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 08, 2019 11:29 am
by Morkel
joe rocket wrote:So iets?
Om net te kyk kos jou geld
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 08, 2019 2:18 pm
by Trompie
Nie beste foto van hom nie en ek is nog nie klaar met die mooimaak proses nie maar kolf kom aan
20190531_113251.jpeg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 08, 2019 8:11 pm
by Arnold
Capt. Oblivious wrote:So iets?
https://i.ibb.co/fD8996D/7-A60-BC52-735-A-4-FE1-B7-AD-03-F1-E6-CF0872.jpg
https://i.ibb.co/wpQg6S8/F2-A87229-1492-4129-A15-C-60-EB8-C26281-D.jpg
Ek sal nog eendag vir Dr Arnoldus raak loop laat hy vir my n mooi foto neem
Dit is omtrent n skande dat julle nie professionele fotograwe hierdie juwele laat afneem om mee te spog nie

Re: Walnut Bende
Posted: Sun Aug 11, 2019 7:18 pm
by Monster
My Charles Smith 12br se kolf.
Re: Walnut Bende
Posted: Sun Aug 11, 2019 7:44 pm
by Jake1
Hier is 'n Anschutz, .22 se kolf wat ek besig is om te poleer, ek is nie seker watter tipe hout dit is nie?
Dit het interessante vlamme op
Re: Walnut Bende
Posted: Mon Aug 12, 2019 6:34 am
by 6.5/284Norma
IMG_3656.JPG
IMG_3659.JPG
Re: Walnut Bende
Posted: Mon Aug 12, 2019 7:53 am
by knipmes
6.5/284Norma wrote:IMG_3656.JPG
IMG_3659.JPG
Baie mooi
Hoewel die sintetiese kolwe baie prakties is kan hulle nie kers vashou met sulke mooi hout kolwe nie.
Re: Walnut Bende
Posted: Tue Aug 13, 2019 10:23 am
by Nico de Jager
Re: Walnut Bende
Posted: Tue Aug 13, 2019 2:27 pm
by Henna308
IMG_5822.JPG
IMG_8347 (1024x768).jpg
Re: Walnut Bende
Posted: Tue Aug 13, 2019 8:31 pm
by knipmes
Henna308 wrote:IMG_5822.JPG
IMG_8347 (1024x768).jpg
Die houtwerk is so mooi n mens sal jammer wees om die geweer te gebruik
Re: Walnut Bende
Posted: Wed Aug 14, 2019 7:06 pm
by Trompie
6.5/284Norma wrote:IMG_3656.JPG
IMG_3659.JPG
Dis moer mooi!!!
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Walnut Bende
Posted: Wed Aug 14, 2019 10:23 pm
by Basie2
IMG_3491.jpg
Anschutz .22
Gekoop van Johan (6.5/284)
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 15, 2019 8:49 am
by Pappabeer
Andrew se FN Browning.
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 15, 2019 9:01 am
by Capt. Yoda
Daai is n mooi stuk plank
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 15, 2019 5:12 pm
by PierrieT
Ek like die draad! Ek kan nie ‘n mooi stukkie hout weerstaan nie!
Hier is my een Sauer 202 9.3x62’s. Die oukie het ‘n exhibition graad 10 hout.
Darm ‘n pragstuk hout!
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 15, 2019 6:41 pm
by knipmes
PierrieT wrote:Ek like die draad! Ek kan nie ‘n mooi stukkie hout weerstaan nie!
Hier is my een Sauer 202 9.3x62’s. Die oukie het ‘n exhibition graad 10 hout.
Darm ‘n pragstuk hout!
Dit is werklik n "exhibition" Jy stoor dit seker in n glaskas binne in n dubbel sterkte kluis.

Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 15, 2019 7:04 pm
by jdpretorius
Jis, daai is mooi Pappabeer
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 15, 2019 7:40 pm
by Willem Grobler
Aag kan iemand asseblieftog hiri draad nou sluit dit is nie goed vir n mens nie....
Grapnet. Julle het voorwaar julle gewere met d heel mooiste beklee dankie vir d deel..
Re: Walnut Bende
Posted: Thu Aug 15, 2019 7:50 pm
by JJV
Sjoe mooi hout bly mooi, hier is die mooiste wat ek het, 1983 FN Sauer .270 en ‘n 1953 Pre64 Win 220Swift.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190815/fc6cede73149d0cb73e63250549dbefc.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190815/57927a48e7756a385e3c87c83f83136e.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Walnut Bende
Posted: Fri Aug 16, 2019 8:27 am
by Jake1
Blikemmer JJV dis mooi
Pierre T, iets wat so lyk moet seker sonde wees.... Ongelooflik mooi!
Re: Walnut Bende
Posted: Fri Aug 16, 2019 7:40 pm
by RugerBoy
My 9,3 x 62