Page 1 of 1

Pacitini rail vir Ruger m77 hawkeye

Posted: Wed Aug 07, 2019 2:55 pm
by Izak H
Is daar dalk iemand wat kan help met so 'n rail vir 'n lang aksie asb ?
Kontak Izak 073 209 4844 of Bernard 083 287 1363

Dankie

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Pacitini rail vir Ruger m77 hawkeye

Posted: Wed Aug 07, 2019 2:57 pm
by Pumarais
Dis ñ long action!

Re: Pacitini rail vir Ruger m77 hawkeye

Posted: Thu Aug 08, 2019 2:02 pm
by Landcruiserman
Izak, ek het 'n Ruger M77 MK II Hawkeye Varmint Target en hy word weer geklassifiseer as 'n KORT aksie!

Die verskil is blykbaar net 'n kwart van 'n duim tussen lank en kort. (Myne meet 102mm m.a.w. 4 duim).

Ek het op Jack Weigand afgekom in Amerika van Weigand Machine and Design wat spesifiek rails maak vir Ruger - hulle het mos hul eie sisteem van scope ringe...

Kyk bietjie op hul webwerf vir die weig-a-tinny rails, sien kortpad hieronder... (weet nie van iemand in RSA wat dit inbring nie...)

https://www.jackweigand.com/Ruger-M77-M ... Drill.html