Page 1 of 1

CFR - telnr

Posted: Thu Aug 01, 2019 8:36 pm
by Hansieslim
Wanneer laas het een van julle die CFR se nr (012 353 6111) gebel?

Ek probeer nou al twee weke lank elke dag 2 keer (op verskillende tye) bel net om navraag te doen oor die vordering van 'n wapenlisensie-aansoek en telkens kry ek net die rympie waarop ek nog al die jare OPSIE 2 kies, maar dan antwoord niemand nie en ek hou 5 minute aan elke keer.

Re: CFR - telnr

Posted: Thu Aug 01, 2019 8:40 pm
by tripodmvr
Probeer nou bel en kyk of jy antwoord kry. Vroegoggend net na ses het vir my gewerk.

Re: CFR - telnr

Posted: Thu Aug 01, 2019 8:45 pm
by Armand Steenkamp
Bel waneer hulle wil slaap.... Ek het gister met hullevgepraat met daai nommer en opsie 2

Re: CFR - telnr

Posted: Thu Aug 01, 2019 8:53 pm
by Hansieslim
Ek het al vanaand probeer.

Re: CFR - telnr

Posted: Thu Aug 01, 2019 9:08 pm
by Parker
Tussen 21:00 en 06:00 werk goed.

Re: CFR - telnr

Posted: Thu Aug 01, 2019 10:00 pm
by Fanta300
Mens moet maar soms lank aanhou. Het Dinsdag so half nege die aand gebel en foon is onmiddelik be-antwoord. Het 6 navrae gehad en sy help my met drie en sê ek moet weer bel want sy mag my net met drie op ‘n slag help. Bel toe onmiddelik weer. Na die foon vir uur en ‘n half gelui het sonder sukses het ek maar gaan slaap.

Re: CFR - telnr

Posted: Fri Aug 02, 2019 12:17 pm
by Hansieslim
Nee wat ek gee moed op.

Re: CFR - telnr

Posted: Fri Aug 02, 2019 1:44 pm
by ruaanb
bel 12uur vanaand