Page 1 of 1

Newby

Posted: Thu Aug 01, 2019 8:20 am
by wernervos47
Hi almal. Ek is al 'n ruk op forum maar nie idee hoe als gewerk het nie. Maar nou het ek nuwe aansluitings gewind. So ek is in Jhb oos rand my vrou en 'n twee jaarige seun. Eks besig met my sec 13 vir my eerste 9mm pistool. Skiet al 'n ruk van kleins af en liefde vir wapens was altyd daar. Vroeg die jaar was ek saam my swaar hulle (Beesbreet)op jag aand vir Jakelse en het dit vreeslik geniet. Ek hardloop 'n fotograaf besigheid wat ons ook video werk doen.

Groetnis

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk

Re: Newby

Posted: Thu Aug 01, 2019 9:01 am
by BeesBreet
Welkom Werner, jy gaan dit geniet hier en baie leer! Werner is OricPret se swaer ook n forumlid.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Newby

Posted: Thu Aug 01, 2019 9:47 am
by Choppie
Welkom Werner, van nog 'n Werner. Geniet die forum!

Re: Newby

Posted: Thu Aug 01, 2019 10:27 am
by Plaashaas
Welkom

Re: Newby

Posted: Thu Aug 01, 2019 1:38 pm
by Malan123
Welkom Werner

Re: Newby

Posted: Thu Aug 01, 2019 6:33 pm
by Parker
Welkom Werner

Re: Newby

Posted: Thu Aug 01, 2019 6:47 pm
by Aceofspades
Welkom Werner. Jammer ek is laat, maar ek sien darem jy het die plek gekry.

Ek is bly jy het nie verdwyn na die S&O pos nie. Ek hoop jy geniet dit hier.

Kriek