Page 1 of 1

Spotlight

Posted: Mon Jul 29, 2019 6:02 am
by AJ Botha
Yes manne, ek is opsoek na 'n nuwe spotlight. Ek kyk na die Gamepro Tyto, is hier dalk iemand wat so een het of al met een gewerk het, hoe is hy?
Anders kyk ek na iets soos die Lightforce 140/170.
Dit is hoofsaak vir gebruik teen vee diewe so moet mooi helder en vêr kan gooi en klein genoeg wees om in die bakkie te bly. Ek het 'n Lightforce Blitz 240 maar hy is bietjie groot.

Groete

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Re: Spotlight

Posted: Mon Jul 29, 2019 7:09 am
by Malan123
Antonie, koop eenmaal die lightforce

Re: Spotlight

Posted: Mon Jul 29, 2019 7:32 am
by jankraay
Malan123 wrote:Antonie, koop eenmaal die lightforce
Stem saam met Malan. Kontak vir Geno om die beste prys te kry op hulle.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Spotlight

Posted: Mon Jul 29, 2019 8:10 am
by AJ Botha
Watser een?

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Re: Spotlight

Posted: Mon Jul 29, 2019 8:17 am
by Geno
Indien jy dit vir veediefstal wil aanwend is die HID ligte van Lightforce 'n baie goeie opsie.
Iets soos die 170mm handheld 50w HID. Hy kos R4500 en sy battery kit rondom R2600

https://i.imgur.com/9WTvYeT.png

Re: Spotlight

Posted: Mon Jul 29, 2019 9:32 am
by AJ Botha
My budget gaan ongelukkig nie by hom uitkom nie! Wat kos 'n gewone 140 en 170?

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk