Page 1 of 1

Aksie

Posted: Sun Jul 28, 2019 1:52 pm
by Danie01
Goeiedag manne

Ek is opsoek na n aksie om n 6.5-284 op te bou. Enige voorstelle moontlik maar ek sou n tikka aksie verkies.

Ek is ook oosoek na n ou 22-250 as daar dalk iemand is wat een wil verkoop?

Groete
Danie
Nul711449526

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Aksie

Posted: Sun Jul 28, 2019 3:10 pm
by Albert84
Middag Danie,

Ek het my 6,5-284 op n REM700 lang aksie gebou sodat magasynkas lengte my nie beperk nie. Baie after market snellers, kolwe ens beskikbaar.

Groete
Albert


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Aksie

Posted: Sun Jul 28, 2019 3:14 pm
by Danie01
Albert84 wrote:Middag Danie,

Ek het my 6,5-284 op n REM700 lang aksie gebou sodat magasynkas lengte my nie beperk nie. Baie after market snellers, kolwe ens beskikbaar.

Groete
Albert


Sent from my iPhone using Tapatalk
Goeiedag Albert, dankie dis die antwoorde wat ek soek. Jy weet nie dalk waar ek een sal kry nie?

Groete

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Aksie

Posted: Sun Jul 28, 2019 3:46 pm
by Albert84
Ek het maar n donor rifle gekoop. Aksies is maar skaars en kos byna dieselfde as n kompleet geweer.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Aksie

Posted: Sun Jul 28, 2019 7:39 pm
by Apie
Albert84 wrote:Ek het maar n donor rifle gekoop. Aksies is maar skaars en kos byna dieselfde as n kompleet geweer.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Pinkes het ‘n Rem 700 lang aksie splinternuut vir ek dink R7000 te koop


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Aksie

Posted: Sun Jul 28, 2019 8:21 pm
by Capt. Yoda
Bullet central in die kaap behoort ook te he

Re: Aksie

Posted: Sun Jul 28, 2019 8:25 pm
by jankraay
Capt. Oblivious wrote:Bullet central in die kaap behoort ook te he
Hulle het ja.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Aksie

Posted: Sun Jul 28, 2019 8:29 pm
by geelslang
Safari het op die forum ook adverteer teen 'n goeie prys.

Re: Aksie

Posted: Mon Jul 29, 2019 7:09 am
by ZKK
Ek het ook een vir jou as jy belangstel

Re: Aksie

Posted: Mon Jul 29, 2019 7:47 am
by Danie01
Dankie manne,

Ek is eintlik opsoek na n tweedehandse aksie, wat my so paar sente sal spaar. Ek weet dit is skaars maar ek probeer maar.

Ek het wel n ou 7x64 tikka t3 aksie wat ek eerder sal gebruik as ek nie n goedkoper tweedehandse aksie in die hande kry nie. Sal vir my goedkoper wees om my 7x64 se aksie te gebruik en later weer n 7x64 te koop as om nou vir n aksie R7000 plus te betaal.

Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Re: Aksie

Posted: Mon Jul 29, 2019 9:24 am
by PWV
Ek kan nie deesdae byhou wat die vuurwapenwette betref nie. Ek het 'n Howa 1500 Varminter waarvan die loop besig is om te groet. Wil dit verkoop en 'n ander geweer aanskaf. Die aksie nog in 'n uitstekende toestand is.
Ek wil die kolf behou.
Verkoop ek dit as 'n "barreld action" ?

Re: Aksie

Posted: Mon Jul 29, 2019 10:33 am
by Danie01
PWV wrote:Ek kan nie deesdae byhou wat die vuurwapenwette betref nie. Ek het 'n Howa 1500 Varminter waarvan die loop besig is om te groet. Wil dit verkoop en 'n ander geweer aanskaf. Die aksie nog in 'n uitstekende toestand is.
Ek wil die kolf behou.
Verkoop ek dit as 'n "barreld action" ?
Dis regso ja, verkoop as barrelled action.

Dis nie dalk n 22-250 nie?

Groete
Danie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk