Page 1 of 2
Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 2:34 pm
by Johan04
Eh het my chronograaf perongeluk raak geskiet toe ek ladings probeer uitwerk het.Ek het nogal by die versekering reggekom en 'n nuwe een is oppad.[img width=360 height=480]
http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 020366.jpg[/img] [img width=360 height=480]
http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 020363.jpg[/img]
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 2:42 pm
by BLOK
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 2:42 pm
by FE
Dit is dan wat jy alles op pak en ry! Jy is so gatvol vir jouself, magteloos die moer in!! Ken die gevoel!!

Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 3:24 pm
by Johan04
Blok,jy kan mos nie so vir my lag nie

, dit was nie lekker nie.
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 3:27 pm
by Gerhard
Jup....
Twee tipes manne wat herlaai...
Die wat sy chrony al pap geskiet het en die wat die nog
gaan doen...

Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 3:35 pm
by BLOK
Is maar net snaaks jammer ek lag soos Gerhard se dit is soos om n bok te kwes as jy nou nie het nie gaan jy nog. Dan kry jy manne wat daaroor stry
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 3:39 pm
by Gerhard
BLOK wrote:
Is maar net snaaks jammer ek lag soos Gerhard se dit is soos om n bok te kwes as jy nou nie het nie gaan jy nog. Dan kry jy manne wat daaroor stry
My pa was nie baie beindruk toe die Hornet klap en die chrony se voorste pilaartjies spring die hele wereld vol soos ek hom met die 45gr PMP skiet nie...

Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 3:46 pm
by James Wilson
nee wat Johan. die dinge gebeur. kom oor die naweek op die baan om my nuwe scope te toets. baie voorbereiding alles gelaai. dit gaan nou te lekker wees. daar is die geweer se slot nie daar nie

die hele dag en voorbereiding moertoe.
ek is self n makelaar en het al snaakse goed uitbetaal aan kliente na n jagtog. die beste was n ratkas van n spilpunt. die Valley ratkaste het so n blink plaatjie op die kant waarop die serial nom staan. nou op n skoon land waar die spilpunt nou en dan beweeg en onder die "regte" omstandighede lyk die plaat dan seker soos n oog wat beweeg (in die nag). nou dis seker aanvaarbaar maar as n man dan sommer 2 keer skiet as jy dan sien dat die oog nog steeds daar is, is maar moeilik om dit aan n assesor te verduidelik. gelukkig is die assesor ook n jagter gewees.
manne wat oor n chrony wil kommentaar lewer wat raakgeskiet is, se koring staan blou op die land
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 3:49 pm
by molopohunter
Eina...vir die chronie en die skade.
Nog nooit so erg met my gebeur nie, maar het wel my wit panele bo op die chronie met n voorlaaier se sabot geklap...
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 3:53 pm
by Pvdw
Die wat sy chrony al pap geskiet het en die wat die nog gaan doen.
Johan ek stem saam met
Gerhard.
As jy nog nie jou krono raak geskiet het nie, moet nie bekommerd wees nie want een van die dae gaan jy wel
Moet nie sleg voel nie, meeste manne loop uiteindelik daai pad.
Lees bietbie hier op die forum hoeveel manne het al hul roepers die ewigheid in gegelp
Peet
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 3:54 pm
by Gerhard
Jagbehep! wrote:
die beste was n ratkas van n spilpunt. die Valley ratkaste het so n blink plaatjie op die kant waarop die serial nom staan. nou op n skoon land waar die spilpunt nou en dan beweeg en onder die "regte" omstandighede lyk die plaat dan seker soos n oog wat beweeg (in die nag). nou dis seker aanvaarbaar maar as n man dan sommer 2 keer skiet as jy dan sien dat die oog nog steeds daar is, is maar moeilik om dit aan n assesor te verduidelik. g
He he he he
Dis mis man daar is sy oog weer ....
SKIET!!!!
Hoop darm dit was 2 dood skote gewees op die ratkas... he he he he
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 4:10 pm
by Flip Nel
Sterkte, ek het dit al 2 keer reggekry, raak 'n duur storie
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 5:11 pm
by JACQUES BOTHA
Johan
Watse punte het jy gebruik?
Sien die skade is darem minimaal. penetrasie nie wat wonders - seker baie hoe spoed met baie sagte punt.
Miskien kon daar meer penetrasie gewees het en minder gewigsverlies.
Het die put gemushroom of kon jy hom herwin vir weer gebruik?
Die punt is ek [raat nou sommer woefiepoefie..
Gelukkig darem dat die versekering uitbetaal- jyken dalk regte ou op regte plek...punt
mooibly
Jacques
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 5:31 pm
by Johan04
Jacques,dit was 75gr v-max teen 3700vt/sek.Daar het niks van hom oorgebly nie,maar dit is interessant hoe die skrapnel fyn gaatjies gemaak het op die plaat aan die agterkant.
Johan
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 5:57 pm
by Dirkie
Dit dam nog nooit met my gebeur nie
Hoop ook nie dit gaan nie.
Groete
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 6:05 pm
by Beyers
Jip myne was net regs van middel
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 6:28 pm
by Dawid
Jare terug toe dit nog koplampe en oopvisier was en n man tevoet nagjag gedoen het toe skiet n oubaas sy eie trekker wat heel onskuldig op "selfstart-hoogte" gestaan het.
Hy was nogals hoogs bemoerd toe ek en my pa vir hom lag en my pa se ek moet sommer gou die ding se keel sny en binnegoed uithaal.
Jy`s nogals heel gelukkig die versekering dek sulke dinge.
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 6:31 pm
by pietjacobs
Johan, hoe het jy hom verseker? Is dit op jou gewone huis versekering of op daai wapen versekering goeters?
Ek het ook net noudie dag aan dieselfde ding gesit en dink, en het presies dieselfde chrony as jy

Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 6:34 pm
by VdWalt
Ek sou se so 2 cliks reg en 4 af .....

Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 8:39 pm
by Johan04
Piet, ek het hom nie gespesifiseer nie,so ek glo hulle het hom op my gewone versekering uit betaal.Ek was baie verbaas toe hulle laat weet die eis is goed gekeer.
Die meisietjie wat die eis hanteer het,het verseker nie geweet wat 'n chronograaf is nie,ek moes maar probeer verduidelik.
Groete
Johan
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 8:49 pm
by Monrique (SJ)
Johan04 wrote:
Piet, ek het hom nie gespesifiseer nie,so ek glo hulle het hom op my gewone versekering uit betaal.Ek was baie verbaas toe hulle laat weet die eis is goed gekeer.
Die meisietjie wat die eis hanteer het,het verseker nie geweet wat 'n chronograaf is nie,ek moes maar probeer verduidelik.
Groete
Johan
Lekker man, geniet die nuwe een, en maak mooi!!!!
Groetnis
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 10:07 pm
by baboonstalker
As myne gedek word skiet ek hom net m?re twee keer in sy moer en eis 'n oehler! - of een van daardie duitse jobbies wat die oehler se plek gevat het
Ek het al baie dae gedink as hy weer daardie E1 of E0 durf gooi is dit so, maar dan hou ek myself maar weer in soos dit 'n goeie mens betaam

(nie)
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Mon Nov 14, 2011 11:00 pm
by HUNTER
Hoeveel manne het al 'n chrono as trofee???

Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Tue Nov 15, 2011 7:18 am
by THOMAST
Mt eerste chronograaf was en van daai groen Chrony's gewees , gekkop in die vroe? tagtigs(dink het hy het nog met Voco gewerk).
My een maat het sy 220Swift laat herloop na 6mmSuper- 'n 270 dop met 'n 6mm koe?l. Hy laai hom met MR5 en verskillende koe?le en ons is baan toe. Die nuwe McGowan loop het 'n baie vinnige groefdraai en met 'n ligte Sierra Koe?l is die eerste lesing 3500++ fps. met die tweede koe?l steier die Chrony op sy dreipoot, noodlotting gewond. Die mantel het los getrek van die lood kern agv die ho? RPM en is deur die skerms, die kern was meer doeltreffend deur die gearbox.
Stuur toe die wrak terug na Missisauga toe met 'n pasient wat Kanada toe gegaan het vir besigheid. Hulle gee toe vir my 'n nuwe rooie vir $20.00. Hulle beleid was as hulle hom nie kan regmaak nie , vervang hulle hom.
Het hom later jare vir my neef gegee en vervang met CED.
Deesdae het ek 'n roetine: Stel teiken op en mik geweer op teiken op 'n rus. Haal slot uit en stel dan chronograaf op tussen geweer en teiken. Loer maar deur loop vir gemoedsrus. Net ek skiet oor die chronograaf...
Re: Kom julle ook sulke goed oor?
Posted: Tue Nov 15, 2011 7:43 am
by Kokkie
Ek wou vir my een gekoop het,ma hoekom sal ek dit doen as ek hom in sy m&*r in gaan skiet?
