Laser snyers en grafeerders
Posted: Sat Jul 27, 2019 9:22 pm
Naand manne wil hoor of enige een van julle onderving het met die goed. Ek wil graag weet wat se masjiene is betroubaar en dan n verskaffer wat n goeie na verkope diens kan gee. Rede vir dit na 35 jaar by n maatskapy is ons meegedeel daar is nie meer plek vir ons nie. Julle kan seker raai hoekom nie. Ek moet iets doen om n additionele inkomste te genereer. Julle hulp sal waardeer word. Ek het 1 en n 1/2 jaar oor om iets in plek te kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro