Page 1 of 1

Westley Richards in die moderne era

Posted: Sat Jul 27, 2019 6:55 pm
by tripodmvr
Die gravering is nie aldag na my smaak nie, maar manne, kyk na die hout !!!!!!!!

https://www.westleyrichards.com/new-gun ... -shotguns/

Re: Westley Richards in die moderne era

Posted: Sat Jul 27, 2019 9:04 pm
by Willie
Eish baie mooi

Re: Westley Richards in die moderne era

Posted: Sun Jul 28, 2019 6:49 am
by knipmes
Stem saam. Die hout is iets besonders!

Re: Westley Richards in die moderne era

Posted: Mon Jul 29, 2019 7:00 am
by bush hat
Stem saam , vir R 1 266 500 moet gravering beslis in goud wees !!!