Page 1 of 1

Howa dik loop uitdraai/afhaal

Posted: Fri Jul 26, 2019 12:49 pm
by Jake1
Middag, ek wil net hoor hoe moeilik dit is om 'n Howa dik loop uit te draai/afhaal

As ek nie mis het nie het iemand op forum gesĂȘ dis baie moeilik en dat aksie kan beskadig?

Dankie

Jaco

Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal

Posted: Fri Jul 26, 2019 1:03 pm
by Capt. Yoda
Ja jy kan die aksie kraak

Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal

Posted: Fri Jul 26, 2019 1:14 pm
by jankraay
Jake1 wrote:Middag, ek wil net hoor hoe moeilik dit is om 'n Howa dik loop uit te draai/afhaal

As ek nie mis het nie het iemand op forum gesĂȘ dis baie moeilik en dat aksie kan beskadig?

Dankie

Jaco
Daai loop sit soos in n wol kombers vas. Hy gaan seerkry as jy dit self doen.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal

Posted: Fri Jul 26, 2019 1:17 pm
by Geno
Dis n sekere batch wat geneig is om te kraak indien jy hom nie n relief cut gee nie.

Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal

Posted: Fri Jul 26, 2019 1:17 pm
by cassie_calvinia
lang storie kort.
as jou gunsmit iets beteken, is dit kinderspelietjies.
pre cut op draaibank, en draai hom met hand los.
so nee, jou aksie sal niks oorkom

Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal

Posted: Fri Jul 26, 2019 1:34 pm
by Jake1
Dankie, plan B dan vir pel se geweer

Ek is in Groblersdal, naby Mburg en Witbank, wat is die going rate tans om skroefdraad te sny vir silencer? En moontlik voorstel vir gunsmith in my area

Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal

Posted: Fri Jul 26, 2019 4:03 pm
by Hercules Louw
Ek is seker die Gedore ketting pypsleutel hieronder sal ook werk, tans op special teen R5131.37 by Tool Centre. >:D
GED032010.jpg

Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal

Posted: Fri Jul 26, 2019 10:06 pm
by Basie2
Hercules Louw wrote:Ek is seker die Gedore ketting pypsleutel hieronder sal ook werk, tans op special teen R5131.37 by Tool Centre. >:D
GED032010.jpg
ImageImage


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Howa dik loop uitdraai/afhaal

Posted: Sat Jul 27, 2019 6:30 am
by henk.spioenkop
Jake1 wrote:Dankie, plan B dan vir pel se geweer

Ek is in Groblersdal, naby Mburg en Witbank, wat is die going rate tans om skroefdraad te sny vir silencer? En moontlik voorstel vir gunsmith in my area
Hier aan die Weskus vra hulle so in die omgewing van R500 vir sny en R2000 vir die silencer.


Sent from my iPhone using Tapatalk