Biltong Snyer
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:53 pm
Naand slim koppe,
Ek het 'n 2de handse biltong snyer gekoop, maar dit wil my voorkom as ek die biltong 'n bietjie te vinnig voer beweeg hy al stadiger en stop soms, ek kan bv nie die laaste stukkie voer met die yster dekseltjie nie, dan steek hy vas. Verder werk hy mooi as ek hom so stukkie stukkie werk en die biltong gereeld draai.
Sal dit die lem wees wat te stomp is, of dalk die motortjie wat nie sterk genoeg is nie?
Details van die motor:
Femco 0.55kw; 1400rpm
Dankie!