Page 1 of 1
linkerhand boog
Posted: Mon Nov 14, 2011 12:16 pm
by Herman Venter
Hi manne,
Ek is opsoek na n linkerhand tweede handse boog wat in n goeie kondisie is, kan iemand nie vir my nie help en se waar ek kan soek nie?
Groete Herman
Re: linkerhand boog
Posted: Mon Nov 14, 2011 12:39 pm
by Gerhard
Herra01 wrote:
Hi manne,
Ek is opsoek na n linkerhand tweede handse boog wat in n goeie kondisie is, kan iemand nie vir my nie help en se waar ek kan soek nie?
Groete Herman
PM vir Hein (jaracal) hy het 2 linkerhand boe geadverteer so rukkie terug.
Was goeie boe vir goeie pryse as ek reg onthou...
Re: linkerhand boog
Posted: Mon Nov 14, 2011 1:24 pm
by SV MAD (Henk)
Gerhard wrote:
PM vir Hein (jaracal) hy het 2 linkerhand boe geadverteer so rukkie terug.
Was goeie boe vir goeie pryse as ek reg onthou...
+1
Re: linkerhand boog
Posted: Mon Nov 14, 2011 3:09 pm
by Herman Venter
Hello,
ek is dalk nou so biki dom maar ek kry 2 Hein's op die "members list" Hein M en n Hein2506 ... nou weet ek nie watter een om te PM nie
Re: linkerhand boog
Posted: Mon Nov 14, 2011 4:02 pm
by FDJ
SY forum naam is "Jaracal".
Re: linkerhand boog
Posted: Mon Nov 14, 2011 9:45 pm
by jaracal
FDJ
My e-pos is hein at jaracal dot com
Groete
Heinrich
Re: linkerhand boog
Posted: Tue Nov 15, 2011 4:27 am
by Gerhard
Herra01 wrote:
Hello,
ek is dalk nou so biki dom maar ek kry 2 Hein's op die "members list" Hein M en n Hein2506 ... nou weet ek nie watter een om te PM nie
My e-pos is
hein at jaracal dot com
Groete
Heinrich
Re: linkerhand boog
Posted: Tue May 22, 2012 1:36 pm
by Myke
Hi Herman
Het jy toe reggekom met 'n linkerhand boog?
Ek het een te koop. As jy belangstel, sal ek die specs gaan opsoek en vir jou stuur...
(Ek neem aan jy wil dit vir jag gebruik?)
Herra01 wrote:
Hi manne,
Ek is opsoek na n linkerhand tweede handse boog wat in n goeie kondisie is, kan iemand nie vir my nie help en se waar ek kan soek nie?
Groete Herman
Re: linkerhand boog
Posted: Tue May 22, 2012 1:54 pm
by Zack Benade
Hallo Herman
Ek het ook 'n linkerhandse Hoyt. Kontak my as jy belangstel. Jy kan 'n offer maak.
Dis 'n kaal boog.
Groete
Zack
Re: linkerhand boog
Posted: Tue May 22, 2012 2:11 pm
by Herman Venter
Hi Zack.
Ja ek het reg gekom dankie, maar net vir interessantheid watter boog is dit?
Groete
Herman
Re: linkerhand boog
Posted: Tue May 22, 2012 2:25 pm
by Zack Benade
Ek is bly jy het reggekom.
Herman dis 'n 60-70 pond Hoyt. Ek het hom by my vriend Stefan van der Linde gekry maar my seun is te jonk vir 60-70 pond. Ek sal vanaand kyk wat is die naam want my huis is vol boee.
Ek weet hy het verstelbare Cams and 1/2
Jy kan my skakel by 0833930300 na 19h00 as die nuuskierigheid jou onderkry.
Groete
Zack