Page 1 of 1
Nuwe 'bloed' om die kampvuur
Posted: Thu Jul 18, 2019 6:23 pm
by Creedmore
Naand al die manne om die kampvuur,
Baie dankie vir die verwelkomimg, dis opreg waardeer.
My naam is Johan en ek bly in Witbank.
Skiet en herlaai is my passie en ek hou van die natuur.
Groetnis daar,
Re: Nuwe 'bloed' om die kampvuur
Posted: Thu Jul 18, 2019 10:43 pm
by jankraay
Creedmore wrote:Naand al die manne om die kampvuur,
Baie dankie vir die verwelkomimg, dis opreg waardeer.
My naam is Johan en ek bly in Witbank.
Skiet en herlaai is my passie en ek hou van die natuur.
Groetnis daar,
Wat is jou van Johan?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe 'bloed' om die kampvuur
Posted: Fri Jul 19, 2019 5:32 am
by Frederik
Welkom
Re: Nuwe 'bloed' om die kampvuur
Posted: Fri Jul 19, 2019 6:32 am
by Gawie(13mm)
Dagsê.
Welkom by ons vuurtjie. Voel vry om self 'n houtjie op te gooi.

Re: Nuwe 'bloed' om die kampvuur
Posted: Fri Jul 19, 2019 7:34 am
by Jay Jay
More Johan, baie welkom.
Re: Nuwe 'bloed' om die kampvuur
Posted: Fri Jul 19, 2019 8:33 am
by jankraay
jankraay wrote:Creedmore wrote:Naand al die manne om die kampvuur,

En baie welkom
Sent from my iPhone using Tapatalk