Page 1 of 7
Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 1:19 pm
by swc-tr
Ek sien KK's Guns & Ammo adverteer verskeie Lovex dryfmiddels @ R490 per 500g houer.
Is hier iemand wat die Czech dryfmiddels al plaaslik gebruik het?
Deel asb jul resultate en ondervinding daarmee.
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 1:23 pm
by Capt. Yoda
Behoort in die week n blik of 2 te kry om te toets in die gradeboog
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 1:42 pm
by vlakvarkbeer
Gaan google daai kryt dis interesant,ek het
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 1:58 pm
by DWB
Genadiglik is dit nie smeermiddel nie

Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 2:12 pm
by joe rocket
Prys is goed ja, kry jy n durex on oor jou KD te trek wanneer jy miskien gaan AD? Ek sien daar is enkel basis en dubbel basis beskikbaar.
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 2:45 pm
by Capt. Yoda
joe rocket wrote:Prys is goed ja, kry jy n durex on oor jou KD te trek wanneer jy miskien gaan AD? Ek sien daar is enkel basis en dubbel basis beskikbaar.
Net as jy PRS skiet, ribbed for your pleasure
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 4:26 pm
by Diesel Dog
Gaan n besending van die kruit bestel vir die Weskus maar sukkel om besluit te maak tussen so70 en so71 vir 300wsm en 6.5x55ai.
DD
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 5:01 pm
by tripodmvr
Diesel Dog wrote:Gaan n besending van die kruit bestel vir die Weskus maar sukkel om besluit te maak tussen so70 en so71 vir 300wsm en 6.5x55ai.
DD
SO71 lyk 'n bietjie stadig vir die 300WSM. SO70 lyk meer die ding vir Sannie.
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 5:16 pm
by swc-tr
S070 soos S365, en S071 naastenby soos S385.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 5:26 pm
by jankraay
Hoe se Joe: “Lovex...waar die skieter altyd eerste kom”
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Wed Jul 17, 2019 6:29 pm
by musgrave270
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190717/c2becfe094ded7f0c27ebd746a84d917.jpg
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 7:35 am
by swc-tr
jankraay wrote:Hoe se Joe: “Lovex...waar die skieter altyd eerste kom”
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lekker man!!!
Julle verwar die kruit (Louw-vex) met katoolsgeit (Love-X)
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 1:31 pm
by Gawie(13mm)
Soos ek verstaan, word die kruit deur Sonchem vervaardig en dan in bulk uitgevoer. Dit word dan verpak in kleiner volumes en uitgevoer na S.A. Sodoende word daar minder belastings gehef op die eind produk en kan die kruit "goedkoper" aan die eindverbruiker gelewer word.
....en toe word ek wakker!!!
Ek is self vrek nuuskierig om te weet hoe goed of sleg die dryfmiddel is.
My Sonchem dryfmiddel gaan nog net 2 jaar hou.

Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 2:07 pm
by Plaashaas
Gawie(13mm) wrote:
My Sonchem dryfmiddel gaan nog net 2 jaar hou.

Glo nie Somchem gaan so lank hou nie. Hul is sterk op PMP se pad.
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 2:14 pm
by tripodmvr
Ek dink die' Lovex gaan ons verbaas. Almal het altyd gekla oor S365, maar as jy die lading reg het skiet hy 'n barshou.
Die Tsjegge vervaardig al lank dryfmiddels en hulle jag baie. Gaan koop sodra dit plaaslik beskikbaar is.
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 2:27 pm
by Finder20
swc-tr wrote:Ek sien KK's Guns & Ammo adverteer verskeie Lovex dryfmiddels @ R490 per 500g houer.
Is hier iemand wat die Czech dryfmiddels al plaaslik gebruik het?
Deel asb jul resultate en ondervinding daarmee.
Swc waar adverteer KK guns en ammo dit? Ek sien dit nie?
Hoor graag...
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 2:30 pm
by swc-tr
Vleisboek
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 2:37 pm
by Finder20
swc-tr wrote:Vleisboek
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Nee krisis ek sien niks van dit op hulle FB blad nie laaste poste wat ek sien hulle gepost het was 2018 berger bullets LOL
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 3:12 pm
by jankraay
Finder20 wrote:swc-tr wrote:Ek sien KK's Guns & Ammo adverteer verskeie Lovex dryfmiddels @ R490 per 500g houer.
Is hier iemand wat die Czech dryfmiddels al plaaslik gebruik het?
Deel asb jul resultate en ondervinding daarmee.
Swc waar adverteer KK guns en ammo dit? Ek sien dit nie?
Hoor graag...
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190718/458f3428ee795de0a7a893a8118912cb.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 5:26 pm
by Diesel Dog
Kry hopenlik my besending more ,dan kan ek solank die verpakking" review".Toetse sal moet wag tot na die jag.
DD
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 6:58 pm
by tripodmvr
Word dit per koerier versend na jou adres?
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Thu Jul 18, 2019 7:05 pm
by Diesel Dog
tripodmvr wrote:Word dit per koerier versend na jou adres?
PM Gestuur.
DD
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Fri Jul 19, 2019 10:31 am
by Capt. Yoda
swc-tr wrote:jankraay wrote:Hoe se Joe: “Lovex...waar die skieter altyd eerste kom”
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lekker man!!!
Julle verwar die kruit (Louw-vex) met katoolsgeit (Love-X)
hahahaha
Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Fri Jul 19, 2019 12:24 pm
by Hein M.
Sal dit ook in die Kaap beskikbaar word? Lyk na goeie opsie

Re: Lovex dryfmiddel
Posted: Fri Jul 19, 2019 12:28 pm
by swc-tr
Skakel die man en vind uit.
Ek hoop hy maak n hengse sukses, die pryse wat hy vra is realisties, siende dat die kruit van Europa ingevoer is, soos VV en Norma.