Page 1 of 1
Bevoegdheid - Waar naby Wellington
Posted: Fri Jul 12, 2019 11:59 am
by Leon Crous
Hello julle,
My broer bly op Wellington en wil sy bevoegdheid doen.
Wie weet van plek naby Wellington om dit te doen... en naam, kontaknmmer sal waardeer word.
Byvoorbaat dankie vir terugvoer,
Leon.
Re: Bevoegdheid - Waar naby Wellington
Posted: Fri Jul 12, 2019 12:26 pm
by skollie
Leon, probeer G&J op Malmesbury
Kontak persoon is Willem 022 482 2223
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Bevoegdheid - Waar naby Wellington
Posted: Fri Jul 12, 2019 12:27 pm
by joe rocket
Boomstics Paarl, praat met Albert.
Re: Bevoegdheid - Waar naby Wellington
Posted: Fri Jul 12, 2019 12:40 pm
by Matewis28
Ek het myne by Zero Point Down Academy gedoen. Touwsrivier. En elke sent werd. My vrou het hare ook daar gedoen. Ockert by Quenets sal jou ook die detail kan gee.
Re: Bevoegdheid - Waar naby Wellington
Posted: Fri Jul 12, 2019 1:45 pm
by ANDRIES
Casper van der Merwe by GPS training op Worcester.
Re: Bevoegdheid - Waar naby Wellington
Posted: Fri Jul 12, 2019 1:49 pm
by Leon Crous
Baie dankie manne.
Ek glo hy sal tussen die manne iewers kan regkom.
groete.