Page 1 of 1

222Rem/223/AI

Posted: Sun Nov 13, 2011 11:13 am
by Beretta
Dag Manne
Hierdie is iet wat ek graag wil weet hoekom AI hulle nie n 222Rem nie.En wat sal dit kos om n 223 te AI.Ek glo Wouter is die expert in die AI afdeling.
Groete
Beretta

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Sun Nov 13, 2011 11:50 am
by blaser
Dit klink my jy soek spoed koop vir jou n 204

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Sun Nov 13, 2011 1:36 pm
by Geno
Dit kos so R750 vir die ream-werk. Dan moet mens nuwe dies ook koop. Die 223 is een van die beter AI kalibertjies. Machiel, Wouter en Jason is 3 forum-manne wat ek van weet wat die 223AI gebruik. Die 222 is baie in dieselfde bootjie as die 308 wat ackley-conversions aanbetref, of so reken ek altans: Daar is nie veel om op te verbeter nie.....

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Sun Nov 13, 2011 2:15 pm
by Beretta
Remington
Ja jy weet ek laaik die spoed 40Gr vmax loop mooi soos hy nou is.Thks Geno wie doen dit wat jy ken.
Beretta

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Sun Nov 13, 2011 3:18 pm
by Geno
Oom Louw by Advanced Gunsmithing in Potch doen dit. Hy's die groot gees van Ackleys in SA. Gee sommer die gun vir my om daar te gaan afgee as ek jou dogter gaan kuier ;D
Wouter sal kan help met Oom Louw se nommer.

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Sun Nov 13, 2011 7:16 pm
by Wouter Roets
Hallo Baretta

Die vrae wat jy gevra het is al basies klaar beantwoord. Ja die 222 is maar soos die 308 en daar is nie n groot balistiese voordeel nie. Al die ander voordele van Ackley sal wel van pas wees. Die 223 is weer een van die heel bestes en plaas die kaliber tussen die 223 en 22-250 balisties. n Baie effektiewe rondte! Die kostes is in lyn met wat Geno gese het vir die omskakeling. Oom Louw se nommer is 018 2974702. Vra hom maar weereens net om die kamer tight te maak!

Groetnis
Wout

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Sun Nov 13, 2011 7:46 pm
by Beretta
Wouter
Baie dankie sal hom bel
Beretta

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Sun Nov 13, 2011 8:03 pm
by KalahariKlong
Naand almal,

Net so vir interresantheid, hoe sal die 223AI en die 204 Ruger vergelyk?
Weet iemand f jy enige iets sal wen deur die 204 te AI?

Groete
KK

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Sun Nov 13, 2011 8:20 pm
by Wouter Roets
Hallo KK

Die 204 Ruger is n moderne kaliber met min body taper en n redelike skerp skouer van 30 grade. Daar is nie veel om aan hom te verbeter nie.

Die 204 het min gelyke as dit kom op die tajek vlak. Jy sal die 22-250 moet Ackley en n 55gr koeels skiet teen 4000ft/sek om die trajek van die 204 te dupliseer. Oor doodmaakvermoe is dit natuurlik n ander saak. Hier gaan jou aplikasie n groter rol speel met kaliberkeuse.

Groetnis
Wouter

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Mon Nov 14, 2011 12:37 am
by KalahariKlong
Baie dankie vir die inligting Wouter.
Die 204 Ruger begin my al meer trek.

Groete
KK

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Mon Nov 14, 2011 12:27 pm
by Nuweseun
Wouter, waar kan ek bietjie meer uitvind oor die AI van die 223, dit klink vir my na 'n baie goeie plan en sal graag myne wil doen.
Is daar dalk iewers al bespreek wat ek kan gaan lees?

Groete

Re: 222Rem/223/AI

Posted: Mon Nov 14, 2011 12:31 pm
by Wouter Roets
Hallo Nuweseun

Bel my op 083 378 4147.

Groetnis
Wouter