Page 1 of 1
Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Thu Jul 11, 2019 3:35 pm
by knipmes
Die Hooggeregshof (Gauteng) het vandag n dringende aansoek van die SA Wapen en Ammunisie Handelaars Vereniging teen die SAPS ivm die besluit dat lisensies vir vuurwapen lope nie meer goedgekeur sal word nie, met koste toegestaan.
Bls 1 die laaste 2 van die hofuitspraak is aangeheg
Groete
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Thu Jul 11, 2019 3:45 pm
by THOMAST
Uiteindelik!
'n Bietjie "common sense".
Verder sal ek liefs niks sĂȘ nie.
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Thu Jul 11, 2019 3:49 pm
by alecjohnson
Mooi man! Dankie
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Thu Jul 11, 2019 5:03 pm
by Hein M.
Pragtig!
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Thu Jul 11, 2019 5:42 pm
by tripodmvr
Daar is egter 'n byt. Jy kan aansoek doen, maar hulle het nog die mag om dit te weier.
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Thu Jul 11, 2019 6:13 pm
by Frederik
Oom Marius is dit nie maar hoe dit nog altyd werk nie jy moet die loop vervanging motiveer. Van daar af gee hulle ja of nee.
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Thu Jul 11, 2019 6:50 pm
by tripodmvr
Ja, sekerlik. Nou is hulle weer verkeerd bewys en hulle sal al hoe meer probeer om ons te na te kom. Hulle sien dit as persoonlik en besef nie dat hulle bloot hulle werk moet doen nie.
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Thu Jul 11, 2019 9:47 pm
by Alwin
tripodmvr wrote:Ja, sekerlik. Nou is hulle weer verkeerd bewys en hulle sal al hoe meer probeer om ons te na te kom. Hulle sien dit as persoonlik en besef nie dat hulle bloot hulle werk moet doen nie.
Dis omdat hulle in die eerste plek 'n persoonlike agenda het...
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Fri Jul 12, 2019 8:08 am
by Carl
Alwin wrote:tripodmvr wrote:Ja, sekerlik. Nou is hulle weer verkeerd bewys en hulle sal al hoe meer probeer om ons te na te kom. Hulle sien dit as persoonlik en besef nie dat hulle bloot hulle werk moet doen nie.
Dis omdat hulle in die eerste plek 'n persoonlike agenda het...
Ek dink nie dis persoonlik nie, hierdie is deel van die Kommunistiese handves om totale beheer te kry. Die ideologie gaan reg deur die regerende party.
https://paratus.info/2019/07/05/south-africa-communism/
Re: Hofuitspraak ivm lisensies vir loop vervanging
Posted: Fri Jul 12, 2019 8:34 am
by J le Roux
Dis baie goeie nuus.