Page 1 of 1

scope probleem.

Posted: Sun Nov 13, 2011 10:50 am
by Francois Briedenhann
Middag manne.

Ek sit met n probleem.My geweer het geval...Nou wil sy scope nie een click lings stel nie dis asof hy vas geplak is.Dink julle hy het gebreuk of wat kan ek na kyk?Groete FB

Re: scope probleem.

Posted: Sun Nov 13, 2011 11:08 am
by Beretta
Francois Briedenhann
Ek dink hy is moontlik kas toe wat is die maak van die scope
Beretta