More
Ek het hierdie. 22 gekoop, op hom staan:
J. G. Anschutz GmbH Waffenfabrik Ulm/D Germany
Is hier iemand wat hulle ken?
hoe akkuraat is hulle?
Groetnis
Jaco
Inligting oor Anschutz .22
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Inligting oor Anschutz .22
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Inligting oor Anschutz .22
Jaco, daai Anschutz het die Match 54 aksie, dieselfde wat Anschutz gebruik op hul skyfskiet gewere, maar in enkelskoot formaat.
Mits die loop en kroon in goeie toestand is, skiet daai gewere n barshou.
Probeer paar verskillende brand ammo, tot jy sy "kos" gekry het, Lapua SK std (geelboks) en Rifle Match (rooiboks) moet jy probeer.

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Inligting oor Anschutz .22
Dit klink na goeie nuus Schalk, dankie
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Inligting oor Anschutz .22
Ek het onlangs een aangeskaf (model 1422) wat identies lyk, behalwe vir die agterste visier wat effens anders is. Met die SK Standard Plus (Geel boksie) of Rifle Match (Rooi boksie) skiet daardie een 10 skote in die grootte van 'n 10c muntstuk op 50m.
Die kans is baie goed dat jy glad nie spyt gaan wees nie.
K-Mag het magasyne vir hulle.
Die kans is baie goed dat jy glad nie spyt gaan wees nie.
K-Mag het magasyne vir hulle.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Inligting oor Anschutz .22
Ek sien nou op die net daar was 'n Anschutz 54 sporter, maar sy kolf lyk bietjie anders. Ek wonder of hierdie een se slot later vervang is met die match 54.
Ooskaapjagter, lyk jou slot dieselfde?
Ooskaapjagter, lyk jou slot dieselfde?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Inligting oor Anschutz .22
Die slot lyk soos myne. Anschutz het verskillende kolfstyle gebruik en in die VSA is hulle ook as Savage Anschutz 54 sporters bemark.
Myne se kolf het basies dieselfde vorm, met fyner detail en "checkering" op die voorkant ook. Die agterste visier op myne is gemerk 50m en het klappies weerskante wat kan opslaan vir 75 en 100m.
Myne se kolf het basies dieselfde vorm, met fyner detail en "checkering" op die voorkant ook. Die agterste visier op myne is gemerk 50m en het klappies weerskante wat kan opslaan vir 75 en 100m.
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Inligting oor Anschutz .22
Ek het ook een gekoop. Jy gaan baie tevrede wees met die koop.
Eley sport is sy “kos” en natuurlik swartklip subsonic solids, maar ek het nog net 250 swartklip oor
.
Kan fotos opsit, maar jy sal self ondervind, díe geweertjie is ‘eentonig akuraat’. Ek skiet .22gongetjies 5/5 op 100m en ek het Hawk 3-9x40 met paralaks van 10m tot inf.
Glo jy het duur betaal, anders gaan ek ‘vies’ wees
Sent from my iPad using Tapatalk
Eley sport is sy “kos” en natuurlik swartklip subsonic solids, maar ek het nog net 250 swartklip oor
.Kan fotos opsit, maar jy sal self ondervind, díe geweertjie is ‘eentonig akuraat’. Ek skiet .22gongetjies 5/5 op 100m en ek het Hawk 3-9x40 met paralaks van 10m tot inf.
Glo jy het duur betaal, anders gaan ek ‘vies’ wees

Sent from my iPad using Tapatalk
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Inligting oor Anschutz .22
Ek sal bietjie foto wil sien ja
Nee, ek het baaaie min betaal

Lisensie gekry
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."