Page 1 of 1
Vektor 9.3x62
Posted: Sat Jul 06, 2019 6:09 pm
by Baugust
Dag se Lede
Ek kry baaie min informasie oor die Vektor jag geweer..hopelik kan julle my its omtrent die maak en terugvoering deel. Ek weet wel dat die oorsprong uit Musgrave gevere ontwikel. Is daar vel mense wat ondervinding met hulle het wat my kan raad gee. Die kaliber is nou ja vel bekend.
Groete
Bill
Sent from my SM-J410F using Tapatalk
Re: Vektor 9.3x62
Posted: Sat Jul 06, 2019 6:14 pm
by tripodmvr
Re: Vektor 9.3x62
Posted: Sat Jul 06, 2019 6:18 pm
by Baugust
Dankie Tripod
Sent from my SM-J410F using Tapatalk
Re: Vektor 9.3x62
Posted: Sat Jul 06, 2019 6:47 pm
by Jurgen Visser
Ek het 'n Vektor 9.3x62 , Hy is "moer" akuraat en skiet baie nice , hy gaan op elke jagtrip saam as my backup , en elke keer vat ek hom een dag in veld toe , en hy bring sy bok , ek skiet die 232gr Norma Vulkan in hom en hy is gezero op 200 meter , ek veruil hom vir niks op die aarde nie , ek het ook 2 Musgrave RSA enkelskoot gewere , die skiet net so lekker , koop maar die Vektor
Re: Vektor 9.3x62
Posted: Sun Jul 07, 2019 11:42 am
by JPS
Ek het 25-06, 30-06 en 375Hh in Vektor gewere. Lekker jag en werksgewere.
Vektor 9.3x62
Posted: Mon Jul 08, 2019 6:33 am
by Apie
My 9.3 is ook ‘n Vektor.
Vektor het op ‘n tyd jaggewere gebou met hulle eie ‘double square bridge’ aksie en ook met ou Mauser M98 aksies
Myne is op die M98 gebou, die aksies is verseker aan gewerk want hy is seepglad(vir ‘n Mauser) en voer perfek.
Hulle het met ‘n Thor verstelbare sneller op wat mooi skoon breek uitgekom.
Die lope is die plaaslike Vektor hammer forged lope.
Die lekker van die Vektor geweer is dat sy loop redelik dik is wat baie help met die terugskop.
My geweer se skop met 286gr PMP fabriek ammo is nie slegter(voel inteendeel minder) as my pa se Rem BDL 700 30-06 met 180gr PMP fabriek ammo nie.
Die kolwe se ‘fit’ is ook baie lekker en hy lê sommer net reg aan!
Myne is ook belaglik akkuraat vir so tipe geweer!
Ek skiet tans 200gr Krieke @ 2550fps(my batch 335 is baie pap).
Rhinos/Claw 286gr teen so 2260 as ek reg onthou werk ook briljant
Sent from my iPhone using Tapatalk