Page 1 of 1
Geweersmit ambagtoets
Posted: Sat Jul 06, 2019 12:12 pm
by Jurgen Visser
Manne meskien kan iemand lig werp , ek word baie keer deur die jong manne gevra hoe word hy 'n geweersmit en waar en hoe word die ambag toets geskryf , nou ja ek het die antwoord vir hulle as hulle my vra hoe word jy 'n elektrisien , want ek is self een en jare terug op Oliefants hoek/fontein my ambag toets loop skryf , maar waar gebeur dit vir 'n geweersmit ?
Groete
Jurgen
Re: Geweersmit ambagtoets
Posted: Sat Jul 06, 2019 2:40 pm
by Ds J
Die laaste wat ek van weet is dat daat nie eenheidstandaarde was om die toetse af te lĂȘ nie. Gert Odendaal sou dit geskryf het. Ek weet nie hoe ver hy al gevorder het nie.
Re: Geweersmit ambagtoets
Posted: Sat Jul 06, 2019 3:08 pm
by ruaanb
hy trek nou by kaliber 3 .....1ste 2 nog nie klaar nie
Re: Geweersmit ambagtoets
Posted: Sat Jul 06, 2019 3:56 pm
by tripodmvr
Re: Geweersmit ambagtoets
Posted: Sat Jul 06, 2019 6:52 pm
by Jurgen Visser